1.4 Hieronder is ‘n uittreksel wat die infeksiekoers van tuberkulose verduidelik. Lees dit en beantwoord die vrae wat volg. Suid-Afrika het die hoogste tuberkulose infeksiekoers per bevolking en is verantwoordelik vir 5% van die wêreldwye TB-las. Die voorkoms van TB het tussen 1996 en 2006 drievoudig toegeneem, en teen 2009 was daar 406 000 gevalle. Die voorkomskoers word op 948 per 100.000 geskat. Ongeveer 1,8% van die nuwe TB gevalle is weerstandig teen veelvuldige medisyne (middelweerstandige TB), en ongeveer 6,7% van die herhaling behandelingsgevalle ontwikkel middelweerstandigheid. Suid-Afrika het die hoogste TB- en MIV-infeksiesyfer ter wêreld, wat staan op 73%. Tuberkulose is ‘n hoofoorsaak van sterftes vir mense wat met MIV leef. MIV val ‘n mens se immuunstelsel aan en maak hulle kwesbaar vir opportunistiese infeksies. Wanneer ‘n persoon wat met MIV besmet is TB opdoen, vorder ‘n latente TB-infeksie baie vinniger tot ‘n aktiewe TB-siekte. Alhoewel beide toestande van tuberkulose behandel kan word is spesiale aandag en bewustheid van gesondheidswerkers nodig vir mense wat met MIV leef, om verdere komplikasies wat verband hou met MIV-TB-infeksie, te voorkom. Aangepas vanaf: South Africa and Tuberculosis (2021). Beskikbaar by: https://www.csis.org/blogs/smart-global-health/south-africa-and-tuberculosis (Verkry: 29 April 2021).
Blog
b) Watter persentasie mense met malaria is in 2002 dood?…
b) Watter persentasie mense met malaria is in 2002 dood? Toon al jou berekeninge en rond jou antwoord af tot die naaste twee desimale plekke. (3)
4.2.2 Gee ‘n rede vir jou antwoord op vraag 4.2.1. (1)
4.2.2 Gee ‘n rede vir jou antwoord op vraag 4.2.1. (1)
What is the specific name of the epithelial tissue in tunica…
What is the specific name of the epithelial tissue in tunica intima?
Mesenteric arteries deliver blood to the following organs an…
Mesenteric arteries deliver blood to the following organs and regions:
Arterial blood has a dark red color due to deoxygenated hemo…
Arterial blood has a dark red color due to deoxygenated hemoglobin, compared to the venous blood with scarlet red color and high level of oxygenated hemoglobin.
Which great vessel(s) receive(s) blood when the right ventri…
Which great vessel(s) receive(s) blood when the right ventricle contracts?
The SA- node is located in the right ventricle.
The SA- node is located in the right ventricle.
The flow in the aorta is __________ due to the presence of__…
The flow in the aorta is __________ due to the presence of________________tissue.
The thoroughfare channel is formed as a result of:
The thoroughfare channel is formed as a result of: