4.2 Verwys na die beelde van FIGUUR F en  FIGUUR G hierond…

4.2 Verwys na die beelde van FIGUUR F en  FIGUUR G hieronder  en beantwoord die vraag wat volg:     Skryf ‘n opstel (ten minste een bladsy) waarin jy die TWEE ontwerpe  in Figuur F en Figuur G vergelyk.      Regskliek op die knoppies hieronder en maak in ‘n nuwe TAB oop om FIGUUR F en FIGUUR G te sien        FIGUUR F & G   Verwys na die volgende in jou bespreking: Doelwitte Invloede Kleur Lyn Balans       (5X2)       (10) Jy mag NIE verwys na enige ontwerper(s)/ontwerpgroep(e) wat jy voorheen bespreek het of voorbeelde ontwerp wat in hierdie vraestel verskyn nie.

5.4             Bespreek die werk van een kontemporêre ont…

5.4             Bespreek die werk van een kontemporêre ontwerper, en / of handwerk gemeenskap wat die stelling hieronder weerspieël:   “Die maatskaplike en ekonomiese omstandighede van almal wat betrokke is, is opgehef deur die handwerkprojek / gemeenskap”.   Jy mag NIE verwys na enige ontwerper(s)/ontwerpgroep(e) wat jy voorheen bespreek het of voorbeelde van ontwerp wat in hierdie vraestel verskyn nie.   (6)