INSTRUKSIES 1. Die antwoorde moet jou eie, oorspronklike werk wees. Geen kopiëring van enige bron word toegelaat nie. 2. Hierdie vraestel bestaan uit AFDELING A, AFDELING B, AFDELING C en AFDELING D gebaseer op die voorgeskrewe inhoud raamwerk soos vervat in die KABV-dokument. 3. AFDELING A: (20 punte) Bron gebaseerde vrae. 4. AFDELING B: (5 punte) Paragraaf vraag. 5. AFDELING C: (20 punte) Bron gebaseerde vrae. 6. AFDELING D: (5 punte) Paragraaf vraag. 7. Jy moet ALLE vrae beantwoord. 8. Wanneer jy die vrae beantwoord, moet jy jou kennis, vaardighede en insig toepas. 9. Gebruik jou eie kennis. Jy mag nie kul en plagiaat pleeg nie. Indien daar bewyse van sulke gevalle in jou vraestel voorkom, sal dit lei tot ‘n punt van nul. 10. Onthou wanneer jy ‘n bron wil oopmaak dat jy REGS OP DIE BLOU KNOPPIE moet “click” en dit in ‘n NUWE TAB moet oopmaak.
Blog
3.2 Plantations sprang up in the South due to the geograph…
3.2 Plantations sprang up in the South due to the geography and climate of the Southern colonies’ areas. The Southern Colonies’ geography featured fertile soil, hilly coastal plains, forests, long rivers, and swamp areas. Name any two colonies that were established in the South. 2
AFDELING B: Paragraaf skryf. Gebruik Bron C as ‘n riglyn…
AFDELING B: Paragraaf skryf. Gebruik Bron C as ‘n riglyn. Onthou die formaat van ‘n paragraaf. Hou by die onderwerp. Spelling tel. Leestekens is belangrik.
3.3 During the [answerA] ___________ and [answerB] ______…
3.3 During the [answerA] ___________ and [answerB] __________ centuries, European traders got involved in the Slave Trade 2
3.8 Na die teregstelling van Nat Turner het [antwoord1] _…
3.8 Na die teregstelling van Nat Turner het [antwoord1] _________, wat sy prokureur was,[antwoord2] _______ van Nat Turner gepubliseer. 2
3.3 Gedurende die [antwoord1] ___________ en [antwoord2]…
3.3 Gedurende die [antwoord1] ___________ en [antwoord2] __________ eeu het Europese handelaars by die slawehandel betrokke geraak. 2
1.3.1 Vanaf die 8ste eeu het jaarlikse handel waens twee h…
1.3.1 Vanaf die 8ste eeu het jaarlikse handel waens twee hoof handels roetes gevolg. Verduidelik waar dit begin en geëindig het. Roete een. 1
…
TOTAL SECTION A and B: 25
BRON A: As gevolg van die toenemende teenwoordigheid van Isl…
BRON A: As gevolg van die toenemende teenwoordigheid van Islam in Noord-Afrika, het baie mense in Afrika begin bekeer tot Islam. Hulle het dit om verskeie redes gedoen. Vroeë sendelinge, soos Abdallah ibn Yasin, het duisende Berbers (etniese groepe) beïnvloed om Islam te aanvaar. Baie Sahara-Afrikaners het hulle tot Islam bekeer om hulself te beskerm teen slawerny, wat destyds ‘n bloeiende handel was. Sommige leiers het hulle tot Islam bekeer om politieke steun van die Arabiere te verkry en om kommersiële verhoudings te vergemaklik. Nie alle Noord-Afrikaners, soos die plaaslike Berber sprekende bevolking, het egter outomaties die Islam aanvaar nie. In werklikheid het Islam eers in die 12de eeu GJ die vernaamste godsdiens in Noord-Afrika geword. Bron: Module GR 7
Regs kliek op die knoppie om die Bronne A-D in ‘n nuwe b…
Regs kliek op die knoppie om die Bronne A-D in ‘n nuwe bladsy oop te maak. Hou die bladsy heeltyd oop want al die bronne vir die vraestel is hier.