1.8. Watter tipe lisensie sal hulle moet koop as ‘n onderneming ‘n onbeperkte aantal sagteware-installasies binne die onderneming wil installeer? (1)
Author: Anonymous
6.4 U oom kan nie ‘n lêer genaamd STARLITE.PNG op sy reken…
6.4 U oom kan nie ‘n lêer genaamd STARLITE.PNG op sy rekenaar vind nie. 6.4.1 Watter tipe lêer is dit? (1) 6.4.2 U oom het die lêer uiteindelik gevind, maar toe verwyder hy dit per ongeluk! Noem die spesiale vouer op die lessenaar wat hy kan gebruik om die lêer te herstel. (1)
4.3 Gee die algemene term vir die item waarna verwys word…
4.3 Gee die algemene term vir die item waarna verwys word in die ‘Intel Core i7’-spesifikasie. (1)
VRAAG 1: Meerkeuse Identifiseer die korrekte antwoord vi…
VRAAG 1: Meerkeuse Identifiseer die korrekte antwoord vir elke vraag. 1.1. Watter een van die volgende is nie ‘n element in die inligtingverwerkingsiklus nie? (1)
7.2 Gee TWEE voordele van die koppeling van rekenaars in ‘…
7.2 Gee TWEE voordele van die koppeling van rekenaars in ‘n netwerk, behalwe vinnige en doeltreffende kommunikasie. (2)
Ekstra lêer oplaai indien nodig. As daar enigiets is wat jy…
Ekstra lêer oplaai indien nodig. As daar enigiets is wat jy wil oplaai, kan jy dit hier doen.
AFDELING A
AFDELING A
1.3 Watter groep jagter-versamelaars was eerste in Suid-Af…
1.3 Watter groep jagter-versamelaars was eerste in Suid-Afrika? (1)
4.8 Gee EEN rede waarom optiese aandrywers gewoonlik nie m…
4.8 Gee EEN rede waarom optiese aandrywers gewoonlik nie meer gebruik word nie. (1)
3.2 Watter tipe vee het die eerste boere aangehou? (3)
3.2 Watter tipe vee het die eerste boere aangehou? (3)