VRAAG 7: Kontekstuele vraag Kyk na die prentjie en beantwoor…

VRAAG 7: Kontekstuele vraag Kyk na die prentjie en beantwoord al die vrae in vol sinne. “Klik” op die knoppie hieronder om die foto oop te maak vir hierdie vraag ( Afdeling B Vraag 7). Die foto sal in ‘n nuwe internet-skyfie open. MOENIE die skyfie toemaak met jou vraestel op nie, beweeg versigtig tussen die skyfie-afdelings.  

VRAAG 4: Lêer-oplaai vraag   Teken ‘n prentjie van jou…

VRAAG 4: Lêer-oplaai vraag   Teken ‘n prentjie van jou eie rotskuns wat wys hoe belangrik die eland vir die San-mense was. Jou rotskuns moet soortgelyks soos dié van die San lyk. (Dink aan die tegnieke en kleure wat destyds gebruik is). Skandeer (scan) of neem ‘n foto van jou tekening, stoor dit as ‘n PDF en laai dit op in die onderstaande spasie. (3)