2.1 Kies TWEE kunswerke, (EEN elk) vаn TWEE verskillende Kоnseptuele OF Kоntempоrêre Internаsionаle kunstenaars wat slegs ten volle waardeer en verstaan kan word wanneer die kyker aan die werk deelneem. Vir elk van die TWEE geselekteerde kunswerke, skryf die naam van die kunstenaar, die titel van die kunswerk en 'n kort beskrywing van die kunswerk neer. (4)