1.1.3 Sosiale koste bestaan uit die som van private en …. koste. (2)
Blog
VRAAG 4 40 Punte 4.1.1 Noem TWEE soorte ondoeltreffend…
VRAAG 4 40 Punte 4.1.1 Noem TWEE soorte ondoeltreffendhede wat kan voorkom in die onvolmaakte mark. (2) 4.1.2 Hoekom stel die regering soms prysplafonne vas vir sekere produkte? (2) [4] 4.2 Bestudeer die grafiek en beantwoord die vrae wat volg: REGS KLIK OP DIE KNOPPIE OM DIE GRAFIEK OOP TE MAAK IN ‘N NUWE TAB: 4.2.1 Noem wat die individuele besigheid sal ervaar by elk van die prysvlakke A tot D. (4) 4.2.2 Verduidelik die term normale wins. (2) 4.2.3 Verduidelik die vorm van die GK-kurwe. (4) [10] 4.3 Bestudeer die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg: KITSKOSRESTAURANTE IN DIE MONOPOLISTIES MEDEDINGENDE MARK Suid-Afrika se kitskosmark is uiters mededingend omdat baie verkopers vir hulle deel van die verbruikersmark baklei. Die kitskosbedryf is vir ongeveer 40% van die totale verbruikerskosdiensverkope in Suid-Afrika verantwoordelik, bv. Fishaways wat vis verkoop en Steers wat hamburgers verkoop. Dit word as ‘n hibriede markstruktuur beskou. [City Press] 4.3.1 Hoekom speel handelsmerke ‘n belangrike rol in hierdie markstruktuur? (2) 4.3.2 Waarom sal die ekonomiese wins wat deur ‘n monopolistiese mededinger gemaak word, in die langtermyn verdwyn? (4) 4.3.3 Bespreek die hibriede markstruktuur volledig. (4) [10] 4.4 Verduidelik waarom regerings soms met ‘n projek voortgaan, selfs al oorskry die privaat koste die private voordele. (8) 4.5 Met behulp van ‘n grafiek, verduidelik hoekom marginale koste aan marginale inkome gelyk moet wees om winste te maksimeer. (8) [40]
Kolom A Kolom B 1.2.1 Kartel A Vliegtuiggeraas….
Kolom A Kolom B 1.2.1 Kartel A Vliegtuiggeraas. 1.2.2 Eksplisiete koste B Handelsmerke speel ‘n belangrike rol in die bepaling van kliëntlojaliteit. 1.2.3 Uitset C Die positiewe verskil tussen totale inkomste en totale koste. 1.2.4 Sluitingspunt D Werklike besteding van ‘n besigheid. 1.2.5 Negatiewe eksternaliteit E Waar MK = GVK. 1.2.6 Wins F Die getal eenhede wat gedurende ‘n sekere tyd geproduseer word. 1.2.7 Monopolistiese mededinging G Die waarde van insette wat die entrepreneur self besit en gebruik in produksie. 1.2.8 Ekonomiese verlies H Wanneer ‘n groep produsente ‘n kollektiewe monopolie vorm. I Waar MK = MI. J Gemiddelde inkomste is minder as gemiddelde koste. (8)
1.3.6 Iets wat die openbare sektor sal moet doen om projek…
1.3.6 Iets wat die openbare sektor sal moet doen om projekte te evalueer. (1)
1.3.4 ‘n Finansiële toelaag van die owerheid om die produk…
1.3.4 ‘n Finansiële toelaag van die owerheid om die produksie van ‘n bepaalde produk te ondersteun. (1)
1.1.2 In ‘n volmaakte mark staan normale wins staan ook as…
1.1.2 In ‘n volmaakte mark staan normale wins staan ook as die …. punt bekend. (2)
Onthou asseblief om jou antwoorde vir Afdeling B en Afdeling…
Onthou asseblief om jou antwoorde vir Afdeling B en Afdeling C te CamScan na ‘n enkele pdf dokument. Jy sal submit moet klik in hierdie quiz en dan sal die SBA004b Oplaai Quiz vanself oopmaak. (Sodra daardie quiz oop is het jy 30 minute om op te laai)
1.3.1 ‘n Markstruktuur waar slegs twee besighede die mark…
1.3.1 ‘n Markstruktuur waar slegs twee besighede die mark oorheers. (1)
1.1.5 ‘n Voorbeeld van monopolistiese mededinging in Suid-…
1.1.5 ‘n Voorbeeld van monopolistiese mededinging in Suid-Afrika is …. (2)
VRAAG 3 40 Punte 3.1.1 Gee enige TWEE voorbeelde van m…
VRAAG 3 40 Punte 3.1.1 Gee enige TWEE voorbeelde van meriete goedere. (2) 3.1.2 Hoe kan die verbruiker uit mededinging voordeel trek? (2) [4] 3.2 Bestudeer die grafiek en beantwoord die vrae wat volg: REGS KLIK OP DIE KNOPPIE OM DIE GRAFIEK OOP TE MAAK IN ‘N NUWE TAB: 3.2.1 Watter onvolmaakte markstruktuur word hierbo uitgebeeld? (1) 3.2.2 Benoem die vraagkurwe met ‘n afwaartse helling hierbo. (1) 3.2.3 Bespreek twee maniere waarop samespanning in hierdie mark kan plaasvind. (4) 3.2.4 Wat sal die uitwerking wees op totale inkomste as hierdie produsent sy prys van R150 vermeerder na R155? Toon ALLE berekeninge. (4) [10] 3.3 Bestudeer die tabel en beantwoord die vrae wat volg: KOSTE- EN INKOMSTETABEL UITSET PRYS GI MI TI GK MK TK 1 21 21 21 21 23 24 23 2 18 18 15 36 19 15 38 3 15 15 9 45 15 7 45 4 12 12 3 48 14 A 56 5 9 9 -3 45 15 19 75 3.3.1 Wat is die uitwerking op totale inkomste as marginale inkomste positief is? (1) 3.3.2 Op watter uitsetvlak sal die onderneming winsmaksimering behaal? (1) 3.3.3 Bespreek kortliks die term marginale inkomste. (2) 3.3.4 Bepaal die marginale koste vir A in die boonste tabel. (2) 3.3.5 Verduidelik waarom die MI-kurwe onder die GI-kurwe lê. (4) [10] 3.4 Teken ‘n goed-benoemde grafiek om te help met die verduideliking van ekonomiese wins vir die monopoliemark. (8) 3.5 Teken ‘n goed-benoemde grafiek om te help met die verduideliking van ‘n positiewe eksternaliteit wat voortspruit uit verbruik. (8) [40]