3.2 Plantasies het in die Amerikaanse Suide ontstaan weens die geografie en die klimaat van die suidelike kolonies se gebiede. Die geografie van die suidelike kolonies het vrugbare grond, heuwelagtige kusvlaktes, woude, lang riviere en moeras gebiede ingesluit. Noem enige twee kolonies wat in die Suide gevestig is. 2
Blog
VRAAG 3:
VRAAG 3:
1.10 Verduidelik waarom Mansa Musa op ‘n pelgrimstog gegaa…
1.10 Verduidelik waarom Mansa Musa op ‘n pelgrimstog gegaan het? Gee drie redes. 3
3.7.1 Waar of onwaar: Tweede Uitgawe beteken dat die boek…
3.7.1 Waar of onwaar: Tweede Uitgawe beteken dat die boek vir ‘n tweede keer geskryf is. 1
1.8 Maak gebruik van Bron B en kies die regte historiese k…
1.8 Maak gebruik van Bron B en kies die regte historiese konsep aan die regterkant deur u eie kennis te gebruik. Handel met die Arabiere het gelei tot rykdom in Wes-Afrika en die ontwikkeling van Koninkryke soos Ghana, Mali en Songhai. Die leiers van hierdie Koninkryke het gehelp om Islam in Wes-Afrika te vestig. Byvoorbeeld: 3
TOTAAL VAN AFDELING C EN D: 25
TOTAAL VAN AFDELING C EN D: 25
3.7.2 ‘n Narratiewe verhaal is nie die waarheid nie. 1
3.7.2 ‘n Narratiewe verhaal is nie die waarheid nie. 1
3.4 Definieer die woord “dialek”. 1
3.4 Definieer die woord “dialek”. 1
SECTION C:
SECTION C:
1.11 Verduidelik en definieer die volgende woord: ‘n Nomad…
1.11 Verduidelik en definieer die volgende woord: ‘n Nomade. Kies twee. 2