Pre-operative counseling is very important for a patient to…

Pre-operative counseling is very important for a patient to understand what changes can occur following a diagnosis of head and neck cancer. Our class discussion covered a number of changes.  Please select FOUR changes you will need to discuss with your patient prior to surgery for a total laryngectomy.  Choose the BEST answers.  

AFDELING A: POëSIE By hierdie afdeling moet jy DRIE vrae bea…

AFDELING A: POëSIE By hierdie afdeling moet jy DRIE vrae beantwoord. Kies TWEE van jou voorgeskrewe gedigte en die ongesiene gedig is VERPLIGTEND. Beantwoord ENIGE TWEE GESIENE gedigte. VRAAG 1: E-SONNET(TEKS A) Kliek regs op die blou knoppie om TEKS A te besigtig:   VRAAG 1: e-sonnet Bestudeer die gedig en beantwoord die vrae wat volg. TEKS A e-sonnet 1. met skuifspeld ponser en kram 2. kon ek tevore – soos dit hoort – 3. op papier elke woord 4. netjies orden volgens plan   5. nou wag iewers in die ruimte 6. my posbus 7. gedot & gekom 8. slaggereed op besoekers van buite   9. langsamerhand vind ek egter 10. die e-verhouding al hegter 11. dat ek met elke klik 12. en dubbelklik 13. my lewe al meer 14. na die eenoog-despoot se buie skik                                                                                                                                Susan Smith VRAAG 1: e-sonnet (TEKS A) 1.1 Verduidelik in jou eie woorde wat die titel beteken. (2) 1.2 Waarna verwys “die ruimte” (reël 5)? (1) 1.3 Is die gebruik van die ‘&’ (reël 7) gepas? Motiveer jou antwoord (2) 1.4 Toon die progressie aan wat in die gedig voorkom en verduidelik wie  die”eenoog-despoot” (reël 14) is.   (3) 1.5 Benoem die rymskema wat in reëls 9 tot 12 voorkom en verduidelik die    funksie daarvan.    (2)   TOTAAL VRAAG 1: [10]