2.4.3.a. Teken ‘n vryhandskets wat verduidelik hoe terugkerwing die hellinghoek by A veroorsaak. Maak seker dat jy die volgende wys: 1. Verandering van die posisie van helling A met tyd 2. Rigting van die terugkerwing. 3. Die erosiemiddels. (6)
Blog
3.1.1. Die buurland gemerk C in Figuur 1 hierbo is _____….
3.1.1. Die buurland gemerk C in Figuur 1 hierbo is _____. (1)
2.4.3. Met terugkerwing van ’n helling handhaaf hierdie l…
2.4.3. Met terugkerwing van ’n helling handhaaf hierdie landvorms hulle hellinghoek by A.
2.5.1. Identifiseer die tipe massabeweging wat in figuur…
2.5.1. Identifiseer die tipe massabeweging wat in figuur 9 getoon word. (1)
2.3.3. Verduidelik kortliks die rol van verwering in die …
2.3.3. Verduidelik kortliks die rol van verwering in die vorming van hierdie landvorms. (4)
3.1.8. Sal jy die helling op grond van jou antwoord in vr…
3.1.8. Sal jy die helling op grond van jou antwoord in vraag 3.1.7 as steil of geleidelik klassifiseer? (1)
3.1 Bestudeer die Kaart van Langberg 2527DA asook Figuur 1…
3.1 Bestudeer die Kaart van Langberg 2527DA asook Figuur 1 en beantwoord die vrae wat volg. Regskliek op die KNOPPIE om die prent op ‘n nuwe blad oop te maak.
2.4.1. Die tipe rots wat met hierdie landskap geassosieer…
2.4.1. Die tipe rots wat met hierdie landskap geassosieer word. (2)
3.1.3. Bepaal die ware peiling van trig. baken 31 tot tri…
3.1.3. Bepaal die ware peiling van trig. baken 31 tot trig. baken 188. (1)
1.3.3. Verduidelik waarom daar reën oor die Stille Oseaan…
1.3.3. Verduidelik waarom daar reën oor die Stille Oseaan in die El Nino – Walkers Sirkulasie voorkom. (4)