4.14 Maak ‘n verklarende sin met die homoniem van “oor”. (r.4) (1)
Blog
1.17 Verduidelik die gebruik van die afkapping teken in: W…
1.17 Verduidelik die gebruik van die afkapping teken in: Wimpy’s. (1)
1.12 Watter burger sou jy verkies? Verduidelik jou keuse i…
1.12 Watter burger sou jy verkies? Verduidelik jou keuse in soveel besonderhede moontlik. (1)
4.9 A. Wat noem ons die taal verskynsel waar ons soms afko…
4.9 A. Wat noem ons die taal verskynsel waar ons soms afkortings as woorde uitspreek? [ans1] B. Waarvoor staan die afkorting www? [ans2] C. Waarvoor staan die ‘za’ in die webadres? [ans3] (3)
2.12 Gee die Afrikaanse woorde vir die volgende Engelse wo…
2.12 Gee die Afrikaanse woorde vir die volgende Engelse woorde: ‘Laptop’ vertaal na [ans1] ‘Hard disk’ vertaal as ‘n [ans2] ‘Format’ vertaal as [ans3] (3)
4.1 Gee die verkleiningsvorm van die onderstreepte woord i…
4.1 Gee die verkleiningsvorm van die onderstreepte woord in paragraaf 3. [ans1] (1)
AFDELING A: Opsomming Vraag 3: Teks F. Die artikel kan in ‘n…
AFDELING A: Opsomming Vraag 3: Teks F. Die artikel kan in ‘n ander bladsy oopgemaak word deur regs op die volgende blou blokkie te druk. Lees die onderstaande verkorte en verwerkte artikel uit Pols, aandagtig deur en voer dan die opdrag uit. Instruksies: SOM DIE REDES WAAROM DIT GOED VIR JOU IS OM SJOKOLADE TE EET IN SEWE VOLSINNE OP. · Skryf jou sewe sinne puntsgewys onder mekaar neer. · Jy moet een sin oor elke feit skryf. · Jy moet jou eie woorde gebruik. · Jou opsomming mag nie langer as 80 woorde wees nie. · Dui die getal woorde wat jy gebruik het aan die einde van jou opsomming aan. · Jy sal streng gepenaliseer word as jy nie die aanwysings volg nie. [10] TOTAAL AFDELING A: [50]
2.8 Kyk na die vlakvark se gesigsuitdrukking in die eerste…
2.8 Kyk na die vlakvark se gesigsuitdrukking in die eerste raampie. Wat wys vir ons dat hy gefrustreerd is? (1)
1.5 Waarom kan ons sê dat die kos wat Charlie Nagreen verk…
1.5 Waarom kan ons sê dat die kos wat Charlie Nagreen verkoop het, ‘n wegneemete was? (1)
4.3.3 In the columns, label the different recycling catego…
4.3.3 In the columns, label the different recycling categories and give an example in each column of each category. (8)