15.1 Gee die volgende sinne in hul verlede tyd (past tense). (2) 15.1.1 Die leeu drink water. 15.1.2 Die olifant eet sappige blare.
Blog
2.3 Kies die korrekte antwoord. (1) Waarom is ol…
2.3 Kies die korrekte antwoord. (1) Waarom is olifante se slurpe ‘n belangrike liggaamsdeel, veral in ‘n droeë gebied sonder water?
5.3 Kyk na die prente van die twee bokke. Hoe verskil hull…
5.3 Kyk na die prente van die twee bokke. Hoe verskil hulle voorkoms? (4) Pas kolom A by kolom B.
2.1 ‘n Olifant is ‘n reusagtige dier. Gee ‘n ander woord…
2.1 ‘n Olifant is ‘n reusagtige dier. Gee ‘n ander woord vir “reusagtige”. (1)
6.1 Voltooi die tabel deur een sinoniem (synonym) en een a…
6.1 Voltooi die tabel deur een sinoniem (synonym) en een antoniem (antonym) vir die volgende woord te gee: (2) pragtig 6.1.1 Sinoniem: [a] 6.1.2 Antoniem: [b]
AFDELING C: [20] GROOT TOTAAL: [50]
AFDELING C: [20] GROOT TOTAAL: [50]
4.3 Waarom dink jy is renosters ‘n bedreigde spesie? Waarv…
4.3 Waarom dink jy is renosters ‘n bedreigde spesie? Waarvoor word hulle gejag/doodgemaak? (2)
8.1 Identifiseer die onderwerp (subject), gesegde (verb) e…
8.1 Identifiseer die onderwerp (subject), gesegde (verb) en voorwerp (object) in die volgende enkelvoudige sin (simple sentence). (3) Die kinders geniet die wildrit. Onderwerp: Gesegde: Voorwerp:
5.7 Was jy al op ‘n wildrit (game drive)? (1) W…
5.7 Was jy al op ‘n wildrit (game drive)? (1) Watter diere het jy gesien en het jy die wildrit geniet?
3.1 Wat eet leeus? (1)
3.1 Wat eet leeus? (1)