4.2 Noem en bespreek twee eienskappe van iemand met ‘n groei-ingesteldheid. (4)
Blog
7.1 Identifiseer en bespreek VIER tydbestuursvaardighede. …
7.1 Identifiseer en bespreek VIER tydbestuursvaardighede. (4×2=8)
1.5 Wat is persoonlikheid: A) Swakpunte. B) Direkte om…
1.5 Wat is persoonlikheid: A) Swakpunte. B) Direkte omgewing. C) Ons waardes. D) Die kombinasie van eienskappe of kwaliteite, wat deel vorm van ‘n individu se onderskeidende karakter. (1)
6.2 Kyle dagdroom gewoonlik gedurende klastyd en dink aan…
6.2 Kyle dagdroom gewoonlik gedurende klastyd en dink aan toekomstige moontlikhede. Hy hou van patrone en droom oor die toekoms. [option2] (1)
AFDELING C LEES NOUKEURIG! Vraag 9, Vraag 10 and Vraag 11. …
AFDELING C LEES NOUKEURIG! Vraag 9, Vraag 10 and Vraag 11. Daar is DRIE vrae. Jy moet enige TWEE vrae beantwoord.
7.2 Waarom is tydbestuur belangrik? (2…
7.2 Waarom is tydbestuur belangrik? (2)
2.3 Gevoelens en emosies gee terugvoer oor die rigting w…
2.3 Gevoelens en emosies gee terugvoer oor die rigting waarin ons tans in ons lewe beweeg en dien as ‘n gids vir ons lewensreis. (1)
6.1 Ian hou daarvan om met mense te gesels, gedurende die…
6.1 Ian hou daarvan om met mense te gesels, gedurende die naweke te kuier en hou daarvan om ‘n besige program te hê. [option1] (1)
Vraag 7 Lees die instruksies en antwoord die vrae wat volg….
Vraag 7 Lees die instruksies en antwoord die vrae wat volg.
Vraag 6 Persoonlikheid Kies ‘n woord uit die woordebank wat…
Vraag 6 Persoonlikheid Kies ‘n woord uit die woordebank wat ooreenstem met die persoonlikhede: