INSTRUKSIES:   1. Hierdie eksamen vraestel bes…

  INSTRUKSIES:   1. Hierdie eksamen vraestel bestaan uit twee afdelings. Afdeling A : Plaaslike geskiedenis en Afdeling B: Leiers.   2. Lees noukeurig deur elke vraag voordat jy antwoord.   3. Onthou om die puntetoekenning vir elke vraag in berekening te bring wanneer jy antwoord.   4. Alles van die beste vir hierdie eksamen vraestel.  

18. Skryf die antwoord in die onderstaande blok. (3)…

18. Skryf die antwoord in die onderstaande blok. (3)   Wat is die datum van Nelson Mandela se geboorte (dag, maand en jaar)? Watter spesiale dag word tans op hierdie datum gevier? Noem ook iets spesiaals wat ons op hierdie dag doen.  

13. Kies die korrekte beskrywing aan die linkerkant wat pa…

13. Kies die korrekte beskrywing aan die linkerkant wat pas by die leierskapsrol aan die regterkant. (4)           13.1 Die leier van ‘n skool. President     13.2 Die hoof van ‘n land of regering. Koning/ Koningin     13.3 Word in ‘n leierskapsposisie in gebore. Skoolhoof     13.4 Die leier van ‘n sportspan. Kaptein