Klik op die knoppie om die INLIGTINGSKAARTJIES oor bokke te lees.
Blog
5.2 Kyk na die prente. Wat dink jy eet die bokke? (1)
5.2 Kyk na die prente. Wat dink jy eet die bokke? (1)
5.5 Wie kan die swaarste (heaviest) raak? ‘n Mannetjie of…
5.5 Wie kan die swaarste (heaviest) raak? ‘n Mannetjie of ‘n wyfie? (1)
16.1 Tik die sin oor met die korrekte leestekens (punctuat…
16.1 Tik die sin oor met die korrekte leestekens (punctuation). (2) ons gaan die vakansie kamp in die kruger wildtuin
15.1 Gee die volgende sinne in hul verlede tyd (past tense…
15.1 Gee die volgende sinne in hul verlede tyd (past tense). (2) 15.1.1 Die leeu drink water. 15.1.2 Die olifant eet sappige blare.
2.3 Kies die korrekte antwoord. (1) Waarom is ol…
2.3 Kies die korrekte antwoord. (1) Waarom is olifante se slurpe ‘n belangrike liggaamsdeel, veral in ‘n droeë gebied sonder water?
5.3 Kyk na die prente van die twee bokke. Hoe verskil hull…
5.3 Kyk na die prente van die twee bokke. Hoe verskil hulle voorkoms? (4) Pas kolom A by kolom B.
2.1 ‘n Olifant is ‘n reusagtige dier. Gee ‘n ander woord…
2.1 ‘n Olifant is ‘n reusagtige dier. Gee ‘n ander woord vir “reusagtige”. (1)
6.1 Voltooi die tabel deur een sinoniem (synonym) en een a…
6.1 Voltooi die tabel deur een sinoniem (synonym) en een antoniem (antonym) vir die volgende woord te gee: (2) pragtig 6.1.1 Sinoniem: [a] 6.1.2 Antoniem: [b]
AFDELING C: [20] GROOT TOTAAL: [50]
AFDELING C: [20] GROOT TOTAAL: [50]