4.3 Voorspel die uitkoms/konklusie op die Suid-Afrikaanse klerebedryf as verbruikers onwettige klere-invoere bly ondersteun. (3)
Blog
4.2.2 Verskaf redes waarom nie een van hierdie uitrustings g…
4.2.2 Verskaf redes waarom nie een van hierdie uitrustings geskik sou wees vir ‘n onderhoud as ontvangsdame van ‘n hotel nie. (4)
3.7 Jy het verpakte bees maalvleis gekoop. Die volgende em…
3.7 Jy het verpakte bees maalvleis gekoop. Die volgende embleem was daar op: Regs kliek op die knoppie om die prent in ‘n nuwe bladsy oop te maak. 3.7.1 Waarvoor staan hierdie embleem? (1)
5.1.6 Die wolklere en pantoffels in Janine se winkel is ni…
5.1.6 Die wolklere en pantoffels in Janine se winkel is nie tuisgemaak nie. Sy koop dit aan en verkoop dit dan in die winkel. Om die prys van die hierdie produkte te bereken gebruik sy die Waarde-vir-geld prysstrategie. Verduidelik wat behels hierdie strategie (2)
ESKTRA ANTWOORD SPASIE [GEBRUIK SLEGS INDIEN NODIG]
ESKTRA ANTWOORD SPASIE [GEBRUIK SLEGS INDIEN NODIG]
4.4 Formuleer ‘n strategie om plaaslike of “Trots Suid-Afrik…
4.4 Formuleer ‘n strategie om plaaslike of “Trots Suid-Afrikaanse ” kledingprodukte te bevorder. (2)
2.1.4 Waarvoor staan die afkorting, FSC, en verduidelik hul …
2.1.4 Waarvoor staan die afkorting, FSC, en verduidelik hul doel. (2)
2.1.3 Dink jy hierdie verpakking is omgewingsvriendelik? (1)…
2.1.3 Dink jy hierdie verpakking is omgewingsvriendelik? (1) Motiveer jou antwoord. (2) (3)
3.4.1 Benoem die voedselverwante siekte wat haar ouma opge…
3.4.1 Benoem die voedselverwante siekte wat haar ouma opgedoen het. (1)
TOTAAL VIR VRAAG 4 [20]
TOTAAL VIR VRAAG 4 [20]