4.10 Strepe leer ʼn les. Gebruik die HOMONIEM van leer in ʼn sin sodat die betekenis duidelik na vore kom. (1)
Blog
2.1 Kies die KORREKTE antwoord tussen hakies. Die slagspr…
2.1 Kies die KORREKTE antwoord tussen hakies. Die slagspreuk, Welvaart deur kennis, is gepas, want die studente leer [a] . (1)
4.1 Hoekom is dit ironies dat die hond se naam Strepe is? …
4.1 Hoekom is dit ironies dat die hond se naam Strepe is? (1)
EKSTRA OPSTEL VRAAG INDIEN NODIG
EKSTRA OPSTEL VRAAG INDIEN NODIG
Vraag 3: (Wetenskapmannetjies – Antjie Krog) 1. J…
Vraag 3: (Wetenskapmannetjies – Antjie Krog) 1. Julle sit onder swart teleskope 2. en kyk na die son 3. tot julle besef dat julle nooit daar sal kom. 4. Pateties bepaal julle dan ligjare 5. en vertel dat die son as’t ware 6. inkrimp en eendag gaan verdwyn. 7. Ons sit maar hoog op die windpomp 8. en kyk hoe die son sy kop stamp 9. teen die rant 10. hoe hy bloei 11. hoe die vaal lug gloei 12. hoe die bome tot silhoeëtte verskroei. 13. Daarom liewe menere teken ek klawertjies 14. tussen my huiswerk, kry ek 26% 15. want ek luister eerder na 16. die verdwaalde korhaan 17. tussen die bossies by die tennisbaan 18. en kwadreer liewer my vreugdes 19. en vind dan die logaritme van my hartseer 20. want syfers bring ‘n eensaamheid 21. wat geen mens kan keer. Uit: Dogter van Jefta, 1970
3.10 Verwys na versreël 13 en 14. Gee een word wat ‘n simb…
3.10 Verwys na versreël 13 en 14. Gee een word wat ‘n simbool van “geluk” kan wees. (1)
5.6 Gee die VERKLEINWOORD van die woord tussen hakies. …
5.6 Gee die VERKLEINWOORD van die woord tussen hakies. Vandag is dit nie speletjies om (skool) te hou nie. (1)
5.13 Gee EEN WOORD vir die woord tussen hakies. Dit is…
5.13 Gee EEN WOORD vir die woord tussen hakies. Dit is die ouers se plig om (elke dag) gesag oor hulle kinder suit te oefen. (1)
2.4 Waarom is ʼn ander lettertipe vir die sinnetjie “Leer s…
2.4 Waarom is ʼn ander lettertipe vir die sinnetjie “Leer sonder grense” gebruik? (1)
1.10 Hoe word selluliet a) veroorsaak en b) verminder? (…
1.10 Hoe word selluliet a) veroorsaak en b) verminder? (2)