1.1.12 Grafte wat ouer is as … en nie in ‘n begraafplaas is nie, word deur SAEHA (SAHRA) beskerm. (1)
Blog
2.1.6 Verduidelik die proses genaamd die vermenigvuldigers…
2.1.6 Verduidelik die proses genaamd die vermenigvuldigerseffek. (2) [12]
2.1.1 Gee die geldeenheid van Skotland. (1)
2.1.1 Gee die geldeenheid van Skotland. (1)
8.2 “Copy”en “paste” die tabel waarin jy TWEE van die vyf…
8.2 “Copy”en “paste” die tabel waarin jy TWEE van die vyf binnelandse reismarksegmente ontleed soos gepubliseer in die 2012 – 2020 Suid-Afrikaanse Plaaslike Toerisme Groeistrategie volgens die vyf kriterias. Jou tabel moet so lyk: (10) Segment Ouderdom Besteebare inkomste per maand Houding teenoor reis Vakansievoorkeure
1.1.11 ‘n PSASA (PRASA) trein wat ‘n pendelaar spoordiens…
1.1.11 ‘n PSASA (PRASA) trein wat ‘n pendelaar spoordiens in stedelike gebiede bied. (1)
4.3 Verduidelik die skakel van die kultuur wat in foto’s A…
4.3 Verduidelik die skakel van die kultuur wat in foto’s A en D uitgebeeld word. (4)
1.1.13 Die miniatuur Bloutrein kan gevind word in….. (…
1.1.13 Die miniatuur Bloutrein kan gevind word in….. (1)
1.1.14 ‘n Voorbeeld van ‘n buitelandse valuta buro is…..
1.1.14 ‘n Voorbeeld van ‘n buitelandse valuta buro is.. (1)
1.1.9 ‘n Interkontinentale vlug is… (1)
1.1.9 ‘n Interkontinentale vlug is… (1)
1.1.6 Hierdie versekeringsopsie sal die bestuurder beskerm…
1.1.6 Hierdie versekeringsopsie sal die bestuurder beskerm in die geval van ‘n ongeluk waarin die voertuig beskadig is. (1)