Vraag 4 – Webontwerp (HTML) Jy is gevra om ’n webblad vir die skool se intranet te finaliseer. Maak die onvoltooide 4OlympicsRe-webblad in ’n webblaaier, asook in ’n HTML-redigeerder soos Notepad++ oop (NIE in ’n woordverwerker soos Word nie). Let op: Vraagnommers is as kommentare in die lêer bygevoeg om aan te dui min of meer waar jou antwoorde ingevoeg moet word. Moet asseblief nie hierdie kommentare uitvee nie. ’n HTML tag-blad is vir verwysing aan die einde van die vraestel aangeheg. Jou finale webblad behoort soortgelyk aan die voorbeeld hieronder te lyk: Regsklik: “Open in new tab” – om die voorbeeld te sien: 4.1 Voeg HTML-kode by sodat die teks ‘Olympics’ in die ‘tab’ van jou webblaaier verskyn wanneer mens die webblad in die webblaaier oopmaak. (1) 4.2 Vind die teks ‘Olympic games’ aan die bokant van die webblad.Formateer die teks met die grootste Heading-styl. (1) 4.3 Vind die teks ‘The Olympic games … ancient Greece’ onder die opskrif ‘Olympic games’.Voeg HTML-kode by sodat die teks soos volg as ’n enkele paragraaf vertoon (sonder die raampie): Regsklik: “Open in new tab” – om die voorbeeld te sien: (2) 4.4 Vind die teks ‘PASTE HERE’ op die webblad.Vervang hierdie teks met net die eerste paragraaf van die dokument 4InfoRe.docx. (2) 4.5 Vind die teks wat met ‘Why not become a member …’ begin, en met ‘twice weekly.’ eindig, naby die onderkant van die webblad. Voeg HTML-kode by sodat die teks soos volg vertoon (sonder die raampie): Regsklik: “Open in new tab” – om die voorbeeld te sien: Let op: Slegs die woorde ‘Olympics Fan Club’ (in die eerste reël) moet in vetdruk (bold) geformateer wees. Daar moet ’n spasie (‘oop reël’) tussen die teks ‘Meetings take place twice weekly.’ en die teks daarbo wees. (2) 4.6 Voeg ’n horisontale lyn in, in die posisie in die voorbeeld aangetoon. (1) 4.7 Vind die teks ‘Copyright Olympics’ aan die onderkant van die webblad.Sorg dat net die woord ‘Copyright’ sal vertoon wanneer die lêer in ’n webblaaier oopgemaak word. MOENIE enige teks uitvee nie. (1) Stoor op jou rekenaar en LAAI in die volgende ‘Quiz’ op. [10]
Blog
_____ is the process of creating programs and apps from the…
_____ is the process of creating programs and apps from the idea stage to distribution to users.
Which of the following video resolutions produces the sharpe…
Which of the following video resolutions produces the sharpest images and the largest files?
To protect a computer or a server, a(n) ______ can be instal…
To protect a computer or a server, a(n) ______ can be installed that would act as a barrier and inspect data being transmitted to or from the network.
To observe professional messaging guidelines, you should avo…
To observe professional messaging guidelines, you should avoid using the following EXCEPT _____.
Which of the statements about B2B e-commerce is correct?
Which of the statements about B2B e-commerce is correct?
Which is the most suitable device to use in a classroom or a…
Which is the most suitable device to use in a classroom or a conference room to deliver presentations?
32 Name TWO properties of a paragraph border that can be cha…
32 Name TWO properties of a paragraph border that can be changed. 2 Noem TWEE eienskappe van ‘n paragraafraampie wat verander kan word.
26 Give the name of a utility program, included with the ope…
26 Give the name of a utility program, included with the operating system, that you could use to ‘capture’ or copy this screenshot. 1 Gee die naam van ’n nutsprogram wat by die bedryfstelsel ingesluit is, wat jy kan gebruik om hierdie skermkopie ‘vas te lê’ of te kopieer.
10 Which one of the following mouse actions can NOT be used…
10 Which one of the following mouse actions can NOT be used to select text in a word processor? 1 Watter een van die volgende muisaksies kan NIE gebruik word teks in ’n woordverwerker te selekteer nie?