3.4 Nciphisa amagama alandelayo: a) Ingane b) Isinkwa c) Umuntu d) Imoto e) Ukudla (5)
Author: Anonymous
1.2.1 Unjani umoya (mood) walesithombe? (2)
1.2.1 Unjani umoya (mood) walesithombe? (2)
3.1 Lungisa lomusho olandelayo ngokufaka izimpawu zokuloba…
3.1 Lungisa lomusho olandelayo ngokufaka izimpawu zokuloba (punctuation marks) ezifanelekile. We seko hamba uyothenga ubisi amazambane kanye noshukela (4)
Extended Writing Rubric.pdf
Extended Writing Rubric.pdf
Discursive Essay Rubric.pdf
Discursive Essay Rubric.pdf
Discursive Essay Rubric.pdf
Discursive Essay Rubric.pdf
Hierdie is ‘n ekstra antwoord blok sou daar enige probleme o…
Hierdie is ‘n ekstra antwoord blok sou daar enige probleme opduik
1.1 Afdeling A: Diskursiewe Opstel “Die Oktober Rewolusie…
1.1 Afdeling A: Diskursiewe Opstel “Die Oktober Rewolusie wat in 1917 in Rusland plaasgevind het was grootliks veroorsaak deur politiese magte wat die Rewolusie aangehelp het.” Tot watter mate is die stelling hierbo akkuraat? (Gee aandag aan die struktuur en formaat van jou diskursiewe opstel) (70)
TEST INSTRUCTIONS 1. This question paper consists of S…
TEST INSTRUCTIONS 1. This question paper consists of SECTION A and SECTION B 2. SECTION A: Discursive Essay –Russia (Communism) SECTION B: Extended Writing – America (Capitalism) 3. When answering the questions, you should apply your knowledge, skills and insight.
2.1 Afdeling B: Uitgebreide Skryfwerk Die 1920’s was as ’n…
2.1 Afdeling B: Uitgebreide Skryfwerk Die 1920’s was as ’n reuse ekonomiese vooruitgang in die VSA gesien, wat mense laat voel het dat daar ’n nimmer einde aan rykdom beskikbaar was. In 1929 het dit drasties verander met die Wall Street ineenstorting. Verduidelik hoe Amerika die groei asook die val tydperk ervaar het deur die volgende vrae te antwoord: 2.1.1 Watter industrieë het groot ekonomiese groei ervaar gedurende die 1920’s? (10) 2.1.2 Watter faktore het ’n rol gespeel tot die eventuele ekonomiese ineenstorting van die Verenigde State van Amerika? (10) 2.1.3 Watter impak het die ineenstorting van die aandelebeurs op die ekonomie van die land gehad? (10) [30]