2.11 Verduidelik wat bedoel word met die stelling: “ Ek kon nie betyds vir Sarel verduidelik wat ‘format hard disk’ beteken nie .” Dink jy dat dit wel kan gebeur? (1)
Author: Anonymous
4.8 Plaas die volgende sin in die Direkte rede. Die ATKV s…
4.8 Plaas die volgende sin in die Direkte rede. Die ATKV sê dat Afrikaans op al meer tonge trippel. [ans1] (1)
1.18 Uit watter bron kom hierdie advertensie? (1)
1.18 Uit watter bron kom hierdie advertensie? (1)
2.6 Wat is die ironie in hierdie prentgrap? GEE TWEE VERKL…
2.6 Wat is die ironie in hierdie prentgrap? GEE TWEE VERKLARINGS VIR JOU ANTWOORD. INDIEN JY AL VIER BLOKKIES DRUK SAL JY 0 ONTVANG VIR DIE VRAAG. (2)
2.7 Wat beteken dit om iemand te “hiet en gebied”? (1)…
2.7 Wat beteken dit om iemand te “hiet en gebied”? (1)
AFDELING A: Vraag 1: Leesbegrip Advertensie Teks B ka…
AFDELING A: Vraag 1: Leesbegrip Advertensie Teks B kan in ‘n ander bladsy oopgemaak word deur regs op die volgende blou blokkie te druk. Lees die onderstaande teks aandagtig deur. Beantwoord die daaropvolgende vrae in duidelike volsinne, tensy anders gevra.
1.10 Noem DRIE dinge wat Wimpy anders doen as hulle ‘n ham…
1.10 Noem DRIE dinge wat Wimpy anders doen as hulle ‘n hamburger voorsit. (3)
1.2 Hoe het die Duitsers te werk gegaan om die vleis lange…
1.2 Hoe het die Duitsers te werk gegaan om die vleis langer vars te hou? (1)
AFDELING B: Vraag 4: Beantwoord die taalvrae na aanle…
AFDELING B: Vraag 4: Beantwoord die taalvrae na aanleiding van albei die tekste. TEKS G: Die artikel kan in ‘n ander bladsy oopgemaak word deur regs op die volgende blou blokkie te druk.
4.14 Maak ‘n verklarende sin met die homoniem van “oor”. (…
4.14 Maak ‘n verklarende sin met die homoniem van “oor”. (r.4) (1)