5.1.7 Gebruik die volgende inligting en bereken die verkoopprys van EEN bottel konfyt. Janine maak weekliks 100 bottels konfyt. (1 maand = 4 weke. 1 week = 5 werksdae) (13) Water en elektrisiteit per maand R500 Bestanddele vir 100 bottels konfyt R600 Daaglikse lone (5 werksdae per week) R200 per werker per dag Weeklikse vervoer R70 Verpakking vir 100 bottels per week R200 Winsmarge 75% Trek die tabel oor en voltooi om die verkoopprys van EEN bottel konfyt te bereken. WYS ALLE BEREKENINGE. Vaste koste Per maand Water en elektrisitet (1) Veranderlike koste Per week Bestanddele (1) Lone (4) Vervoer (1) Verpakking (1) TOTAAL (2) WINSGRENS (2) VERKOOPPRYS PER BOTTEL (2)
Author: Anonymous
2.3.2 Watter geur Future Life sal geskik wees vir iemand w…
2.3.2 Watter geur Future Life sal geskik wees vir iemand wat hoë bloeddruk het? (1) Motiveer jou antwoord. (2) (3)
5.1.3 Janine se besigheid is suksesvol. Bespreek VIER fa…
5.1.3 Janine se besigheid is suksesvol. Bespreek VIER faktore wat bydra tot die sukses van die besigheid. (4×2) (8)
2.2.6 Verduidelik aan jou suster die verskil tussen die tw…
2.2.6 Verduidelik aan jou suster die verskil tussen die twee tipes cholesterol. Benoem die TWEE tipes (2) en gee DRIE verskille (3×2). Jou antwoorde moet in tabel formaat wees. (2+3×2) (Jy sal 1 punt verloor as dit nie in ‘n tabelformaat beantwoord is nie) (8)
1.1.8 Die volgende voedsel is goeie bronne van Vitamien C …
1.1.8 Die volgende voedsel is goeie bronne van Vitamien C en Zink wat help in die bou van ‘n sterk immuunstelsel. Kies TWEE. (2)
1.1.24 Die lone/salarisse wat aan ‘n werknemer betaal word…
1.1.24 Die lone/salarisse wat aan ‘n werknemer betaal word, word gewoonlik hierdeur bepaal: (1)
1.3 Kies die korrekte konsep in Kolom A wat by die beskry…
1.3 Kies die korrekte konsep in Kolom A wat by die beskrywing in Kolom B sal pas. (10) Kolom A Kolom B Konsep Beskrywing
1.1.11 Die stadium in die modesiklus wanneer kledingpryse…
1.1.11 Die stadium in die modesiklus wanneer kledingpryse afgemerk en verkoop word: (1)
VRAAG 2 – VOEDSEL EN VOEDING Beantwoord al die vrae….
VRAAG 2 – VOEDSEL EN VOEDING Beantwoord al die vrae.
2.2.5 Jou suster se dokter het gesê dat as sy nie haar lewen…
2.2.5 Jou suster se dokter het gesê dat as sy nie haar lewenswyse verander nie sy voor die ouderdom van 30 kan sterf. Maak voorstelle aan jou suster hoe sy haar risiko tot ‘n moontlike hartaanval kan verminder. Benoem VIER spesifieke idees of oplossings met redes. (4×2) (8)