AFDELING E: LANG VRAE BINNELANDSE, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME VRAAG 8
Author: Anonymous
2.1.4 ‘n Boereworsrol en Coke kos R44,95 in Suid-Afrika….
2.1.4 ‘n Boereworsrol en Coke kos R44,95 in Suid-Afrika. Gebruik die wisselkoers in die grafiek om die bedrag in JPY te bereken. Toon alle berekeninge. (3)
2.1.6 Bespreek TWEE positiewe impakte van ‘n swakker rand…
2.1.6 Bespreek TWEE positiewe impakte van ‘n swakker rand vir die toerismebedryf van Suid-Afrika. (2) [12]
1.5 Regskliek op die onderstaande knoppie om die prent in…
1.5 Regskliek op die onderstaande knoppie om die prent in ‘n nuwe bladsy oop te maak Pas die logo’s by die maatskappye wat hieronder beskryf word. Kies slegs die korrekte letter wat in die aftreklys gegee word. (4)
TOTAAL AFDELING E: [20] GROOT TOTAAL [150]
TOTAAL AFDELING E: [20] GROOT TOTAAL [150]
Mnr. Oberholzer, ‘n sakeman van Kaapstad Internasionale…
Mnr. Oberholzer, ‘n sakeman van Kaapstad Internasionale Lughawe sal na ORTIA (OR Tambo Internasionale Lughawe) vlieg om ‘n naweekkonferensie by te woon. Hy sal die motor die Vrydag om 10:00 by ORTIA afhaal en dit Sondag om 12:00 na ORTIA terugbesorg. Die konferensie word by Memoire Wedding and Conference Venue in Muldersdrift gehou. Hy sal altesaam 360km aflê. Hy verkies ‘n outomatiese motor. Hy wil graag versekering bygevoeg, GPS en padbystand.
5.5 Verduidelik hoe Suid-Afrika se unieke en diverse kult…
5.5 Verduidelik hoe Suid-Afrika se unieke en diverse kulturele besienswaardighede tot die inkomende en binnelandse toerisme bydra. (4) [20]
Hieronder die diagram is ‘n lys van aksies wat deur die…
Hieronder die diagram is ‘n lys van aksies wat deur die Nasionale Departement van Toerisme geïdentifiseer is om aan hierdie doelwitte te voldoen. Pas die doelwit by die mees geskikte aksie wat hieronder gelys word. (4X2)
1.10 Tegnologie wat by lughawens gebruik word om ‘n persoo…
1.10 Tegnologie wat by lughawens gebruik word om ‘n persoon op grond van hulle fisiese eienskappe te identifiseer. (1)
6.3 Volgens hierdie sitplekuitleg watter tipe vliegtuie is…
6.3 Volgens hierdie sitplekuitleg watter tipe vliegtuie is dit? Motiveer jou antwoord. (2)