VRAAG 10     Dink aan ‘n prentjie van ‘n spinnek…

  VRAAG 10     Dink aan ‘n prentjie van ‘n spinnekop. Een spinnekop het 8 bene. Kyk na die onderstaande tabel en beantwoord die volgende vrae:     Aantal spinnekoppe: 1 2 3 4 Totale aantal bene:     As ‘Aantal spinnekoppe’ die inset waarde is, skryf die reël vir ‘Totale aantal bene’ as die uitset waarde. [ans1] Gebruik die reël om uit te werk hoeveel bene 12 spinnekoppe sal hê. [ans2] (2) 

  VRAAG 7     Maak gebruik van die breuke-muur om…

  VRAAG 7     Maak gebruik van die breuke-muur om die volgende tekens in te vul of = (3)   Druk op die knoppie om die prentjie te sien.           a. 1/4 [ans1] 2/5         b. 6/12 [ans2] 2/4      c. 3/4 [ans3] 6/8