11.1 Vorm ‘n saamgestelde sin (compound sentence) met die volgende sinne. Gebruik die voegwoord (conjunction) in hakies. (1) Die kinders het die wildrit baie geniet. Hulle het baie diere gesien. (want)
Author: Anonymous
AFDELING C Taal Dankie dat jy saam met my na die inl…
AFDELING C Taal Dankie dat jy saam met my na die inligtingskaartjies gekyk het. Ek hoop jy het iets interessants geleer. Sterke met die res van jou vraestel.
4.1 Wat is die verskil tussen ‘n witrenoster en ‘n swartre…
4.1 Wat is die verskil tussen ‘n witrenoster en ‘n swartrenoster? (2) Verwys na wat hulle eet.
7.1 Vorm ‘n samestelling (compound noun) met die volgende…
7.1 Vorm ‘n samestelling (compound noun) met die volgende twee woorde: (1) horing renoster
13.1 Lees die sinne en identifiseer die sinstipes (types o…
13.1 Lees die sinne en identifiseer die sinstipes (types of sentences). (2) 13.1.1 Sjoe! Kyk die groot olifant. [a] 13.1.2 Wat eet ‘n olifant? [b]
5.1 Watter bok tussen die twee weeg (weighs) die swaarste?…
5.1 Watter bok tussen die twee weeg (weighs) die swaarste? (1) Kyk na die mannetjies se gewig.
10.1 Kyk weer na die prent by vraag 9 (picture at question…
10.1 Kyk weer na die prent by vraag 9 (picture at question 9) en voltooi die sin deur die korrekte voorsetsel (preposition) te kies. (1) Die jagluiperd staan _______________ die Landrover se dak.
Klik op die knoppie om die INLIGTINGSKAARTJIE oor hiën…
Klik op die knoppie om die INLIGTINGSKAARTJIE oor hiënas te lees.
Klik op die knoppie om die INLIGTINGSKAARTJIES oor bok…
Klik op die knoppie om die INLIGTINGSKAARTJIES oor bokke te lees.
5.2 Kyk na die prente. Wat dink jy eet die bokke? (1)
5.2 Kyk na die prente. Wat dink jy eet die bokke? (1)