1.3 Watter ander keuses, behalwe die keuse van vriende, dink jy, moet mense ook in hul lewens maak? Antwoord in ’n VOLSIN. (1)
Author: Anonymous
AFDELING A: BEGRIPSTOETS Lees die leesstuk TWEE…
AFDELING A: BEGRIPSTOETS Lees die leesstuk TWEE keer noukeurig deur en beantwoord die vrae wat volg. Regs kliek op die knoppie en kies “open link in new tab” vir die leesstuk op ‘n aparte bladsy.
4.17 Skryf die volgende sin in die lydende vorm. Bennie so…
4.17 Skryf die volgende sin in die lydende vorm. Bennie soek vandag rekenaars om kinders te help. (1)
4.9 Gee die stam van “geselsies”. (1)
4.9 Gee die stam van “geselsies”. (1)
2.4 Wie is die adverteerder in hierdie advertensie? (1)
2.4 Wie is die adverteerder in hierdie advertensie? (1)
PRENTGRAP 2 (vr. 2.4-2.5) 2.4 In prentgrap 2 is ‘n…
PRENTGRAP 2 (vr. 2.4-2.5) 2.4 In prentgrap 2 is ‘n uitdrukking wat jy letterlik kan interpreteer. Haal die uitdrukking aan. Let op na spelling! (1)
4.5 Skryf die volgende sin in die verlede tyd. Jy speel al…
4.5 Skryf die volgende sin in die verlede tyd. Jy speel altyd op die rekenaar. (1)
4.10 Verbind die volgende sinne met die voegwoord tussen h…
4.10 Verbind die volgende sinne met die voegwoord tussen hakies. Jannie gebruik sy selfoon die meeste. Hy werk baie. (aangesien) (1)
PRENTGRAP 1 (vr. 2.1-2.3) 2.1 Moet ons die intensi…
PRENTGRAP 1 (vr. 2.1-2.3) 2.1 Moet ons die intensiewe vorme letterlik of figuurlik interpreter? (1)
4.13 Korrigeer die volgende woorde se spelling: a) strei […
4.13 Korrigeer die volgende woorde se spelling: a) strei [answ1] b) wisel [answ2] c) goetjies [answ3] d) oelike [answ4] (4)