NOMINALE REKENINGE AFDELING Debiet Krediet    …

  NOMINALE REKENINGE AFDELING Debiet Krediet     Verkope   2 040 000     Koste van Verkope 1 200 000       Debiteureafslag 36 700       Huurinkomste   205 500     Salarisse en Lone 266 000       Pensioenfonds- en WVF-bydraes 34 400       Oninbare skulde 21 250       Water en elektrisiteit 53 900       Korting toegestaan 4 565       Telefoon 29 700       Advertensies 31 100       Versekering 48 600       Verpakkingsmateriaal 22 500       Bankkoste 11 845       Rente op lening          ?       Rente op vaste deposito   27 000  

VRAAG 2: NOTAS TOT DIE BALANSSTAAT EN UITTREKSEL UIT DIE BAL…

VRAAG 2: NOTAS TOT DIE BALANSSTAAT EN UITTREKSEL UIT DIE BALANSSTAAT          (61 punte; 48 minute) 2.1 PJ HANDELAARS     Die onderstaande inligting is ’n uittreksel uit die boeke van PJ Handelaars, met vennote H. Pollard en E. Jantjies.  Die finansiële jaar eindig op 28 Februarie 2019.     GEVRA:     2.1.1 Berei die volgende notas tot die Balansstaat voor vir die finansiële jaar geëindig 28 Februarie 2019:       ●       Kapitaal (8)     ●       Privaatrekeninge (12)     ●       Handels- en ander betaalbares Nota: Toon alle betaalbare bedrae onder die nota, behalwe oortrokke bank en die huidige deel van die lening.   (11)   2.1.2 Voltooi die Ekwiteit en Laste-afdeling van die Balansstaat op 28 Februarie 2019. (14)   INLIGTING:       A. Saldo’s vanuit die Grootboek op 28 Februarie 2019.             R Kapitaal:  H. Pollard                 (1/2/2019) 600 000   Kapitaal:  E. Jantjies               (28/2/2019)          300 000   Privaatrekening:  H. Pollard     (1/3/2018)      22 500 Kt Privaatrekening:  E. Jantjies    (1/3/2018)     57 600 Dt Onttrekkings:  H. Pollard 72 000   Onttrekkings:  E. Jantjies 96 000   Lening:  FR Finkom 450 000   Krediteurekontrole  62 750   SAID: LBS 13 500   Bank                                                        16 600 Kt Opgelope uitgawes / Uitgawes betaalbaar 12 700   Vooruitontvange inkomste 4 600   Opgelope inkomste / Inkomstes ontvangbaar 17 000   Vooruitbetaalde uitgawes 16 300    

    Saldo’s op 1 Maart  2015   Kosprys Opgehoopt…

    Saldo’s op 1 Maart  2015   Kosprys Opgehoopte waardevermin-dering Drawaarde Grond en geboue 400 000 ( 0) 400 000 Voertuie 300 000 (76 000) 224 000 Toerusting 80 000 (20 000) 60 000       INLIGTING       Grond en geboue       ●         Uitbreiding aan die geboue is gedoen teen ‘n koste van R120 000.       ●         Herstelwerk aan die stoorkamer beloop R25 000.       Voertuie       ●           Ruil ‘n ou voertuig op 1 September 2015 vir R55 000 in by Josi Motors.  Die voertuig is op 1 Maart 2013 vir R100 000 aangekoop. Die nuwe voertuig is op dieselfde datum vir R150 000 op krediet gekoop.           ●          Waardevermindering op voertuie word bereken teen 20% p.j. op die kosprysmetode (reguitlynmetode).           Toerusting       ●          Kgosi Handelaars het agt nuwe skootrekenaars teen R6 000 elk op 1 Desember 2015 aangekoop.           ●          Waardevermindering op toerusting word bereken teen 10% p.j. volgens die verminderde saldo-metode.             37 TOTAAL 150

  VRAAG 3:  TERME, BATEVERKOPE EN NOTA VIR VASTE BATES   …

  VRAAG 3:  TERME, BATEVERKOPE EN NOTA VIR VASTE BATES                              (37 punte; 30 minute)     Jy word voorsien van inligting rakende Kgosi Handelaars op 29 Februarie 2016, die einde van die finansiële periode.     GEVRA     3.1 Bestudeer die onderstaande stellings.  Kies die korrekte antwoord uit die opsies wat verskaf word. (4)   3.1.1 Waardevermindering kan geklassifiseer word as ‘n ……….       [KEUSE1]     3.1.2 Die …………-metode word toegepas wanneer waardevermindering op die drawaarde bereken word.       [KEUSE2]     3.1.3 Verlies met bateverkope sal die eienaarsbelang …………       [KEUSE3]     3.1.4 Wanneer ‘n bate op krediet verkoop word sal die …………-rekening gedebiteer word.       [KEUSE4]     3.2 Stel ‘n bateverkoperekening in die Algemene Grootboek op. Sluit die rekening af op 29 Februarie 2016. (11)   3.3 Stel die nota vir Vaste bates op.  Toon jou berekeninge. (20)   3.4 Die grond en geboue word op 1 Maart 2015 herwaardeer en die markwaarde beloop R700 000. In die finansiële state reflekteer dit as R400 000.  Watter AARP-beginsel is hier van toepassing? (2)

INSTRUKSIES   1. Beantwoord AL die vrae en maak seke…

INSTRUKSIES   1. Beantwoord AL die vrae en maak seker jy volg die instruksies.   2. ‘n Spesiale ANTWOORDBOEK word verskaf waarin jy die toepaslike vrae moet beantwoord.      3. Toon ALLE bewerkings om deelpunte te verdien.   4. MAAK SEKER JY LAAI DIE KORREKTE ANTWOORDBLAD!!!! VERKEERDE DOKUMENTE=0 MAAK SEKER JOU DOKUMENTE EN LÊERS WORD IN DIE KORREKTE FORMAAT GESTOOR: ACCN GR11A T02 SBA004a JOU VAN JOU NAAM JOU DOKUMENT MOET IN ‘N PDF FORMAAT WEES.   5. Jy mag ‘n nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.   6. Indien jy besluit om die eksamen met die hand te voltooi, maak seker jy skryf netjies en leesbaar.  Onleesbare handskrif  = 0   7. Maak gebruik van die geallokeerde tyd voorsien by elke vraag.  Probeer om NIE daarvan af te wyk NIE.     SBA 004a Gr 11 Vraestel 1 AB.docx      SBA 004a Gr 11 Vraestel 1 AB.pdf    VRAAG ONDERWERP PUNTE TYD 1 Vennootskappe:  Inkomstestaat en AARP-beginsels 52 42 min 2 Venootskappe: Nota’s tot die Balansstaat, Uittreksel uit die Balansstaat en die Rekenkundige vergelyking 61 48 min 3 Vaste Bates: Terme, Bateverkope en Nota’s vir Vaste Bates 37 30 min     150 punte 120 min

2.2 REKENINGKUNDIGE VERGELYKING     Trevor en Mand…

2.2 REKENINGKUNDIGE VERGELYKING     Trevor en Mandy is vennote in Trendy Klere.     GEVRA     Gebruik die onderstaande voorbeeld om die transaksie wat volg te ontleed.  Dui ‘n toename met ‘n +, ‘n afname met ‘n – en geen veranderinge met ‘n 0 aan.  Aanvaar dat die bankrekening ten alle tye gunstig is. (16)   Voorbeeld:   Betaal die telefoonrekening per tjek, R500. Nr. Bates Eienaarsbelang Laste Bv. – 500 – 500 0     Transaksies     2.2.1 Vennoot Mandy onttrek R4 800 se handelsvoorraad van die besigheid vir eie gebruik.     2.2.2 Kontantverkope ten bedrae van R12 000.  Die winsopslag is 60% op kosprys.     2.2.3 Betaal Trevor se maandelikse salaris per tjek, R17 000.     2.2.4 Koop toerusting op krediet by ABC Groothandelaars, R75 000.     2.2.5 ‘n Bonus is verskuldig aan vennoot Trevor, R10 000.         61

  VRAAG 1:  INKOMSTESTAAT EN AARP-BEGINSELS    (52 punte;…

  VRAAG 1:  INKOMSTESTAAT EN AARP-BEGINSELS    (52 punte; 42 minute)   1.1 MM HANDELAARS     Inligting uit die boeke van MM Handelaars (met vennote M. Malan en M. Mofokeng) vir die finansiële jaar geëindig 28 Februarie 2019 word voorsien.     GEVRA:     1.1.1 Berei die Inkomstestaat (Staat van Komprehensiewe Inkomste) vir die finansiële jaar geëindig 28 Februarie 2019 voor. (47)   INLIGTING:     Opsioneel:  REGSKLIEK OP DIE BUTTON EN MAAK IN ‘N NUWE TAB OOP OM DIE  VOORAANSUIWERINGSPROEFBALANS AF TE LAAI        Uittreksel uit die Vooraansuiweringsproefbalans op 28 Februarie 2019:     BALANSSTAATREKENINGE AFDELING Debiet Krediet     Handelsvoorraad 81 500       Debiteurekontrole 892 450       Voorsiening vir oninbare skulde (1 Maart 2018)   2 750  

1.2   GAAP PRINCIPLES: Study the adjustments above and c…

1.2   GAAP PRINCIPLES: Study the adjustments above and choose the correct GAAP principle that is applied in each of the following adjustments. (5)   1.2.1 Adjustment 1       [OPTION1]     1.2.2 Adjustment 3       [OPTION2]     1.2.3 Adjustment 5       [OPTION3]     1.2.4 Adjustment 7       [OPTION4]     1.2.5 Adjustment 11       [OPTION5]         52

  B. Veranderinge in Kapitaalbydraes:       Di…

  B. Veranderinge in Kapitaalbydraes:       Die volgende transaksies is korrek geboekstaaf: ●       H. Pollard het op 1 November 2018 sy kapitaalbydrae met R250 000 verhoog. ●       Op 1 Desember 2018 het E. Jantjies sy kapitaal verminder met R150 000 . Die onderstaande transaksie is nie geboekstaaf nie: ●       Op 28 Februarie 2019, het H. Pollard sy kapitaal verminder met R50 000.         C. VERDELING VOLGENS DIE VENNOOTSKAPSOOREENKOMS:       Rente op Kapitaal: ●       Pollard is geregtig op 12% per jaar op sy kapitaalsaldo. ●       Jantjies is geregtig op R49 500 in totaal vir die jaar. Salaristoelaag: ●       Jantjies ontvang R144 000 vir die jaar. ●       Pollard se maandelikse salaris is R2 000 minder as Jantjies se salaris. Jaarlikse bonus: ●       Pollard ontvang ‘n jaarlikse bonus van R15 000. Finale verdeling van winste: ●       Die oorblywende wins van R16 000 word in die verhouding 3:2 tussen Pollard en Jantjies verdeel.     D. Die lening is op 1 Mei 2017 by FR Finkom aangegaan.  Die lening word terugbetaal in gelyke maandelikse paaiemente oor ‘n tydperk van 6 jaar.  Rente word nie gekapitaliseer nie en alle betalings, insluitend die huidige finansiële jaar is tot op datum betaal.     E. Besonderhede van ‘n werknemer wat uit Februarie 2019 se Salaris-joernaal weggelaat is:           Bruto Salaris Aftrekkings Werkgewersbydraes Netto Salaris Pensioen Fonds   WVF   SAID:  LBS TOTAAL Pensioen- fonds WVF R12 000 ? R120 ? R3 800 R1 440 R120 R8 200         ●       Die besigheid dra R1,50 vir elke R1 tot die Pensioenfonds by en R1 vir elke R1 aan WVF.  

INSTRUCTIONS   1. Read the following instructions ca…

INSTRUCTIONS   1. Read the following instructions carefully and make sure you follow them.   2. An ANSWER BOOK is provided in which you must answer all the relevant questions.   3. Show ALL calculations to earn part marks.           4. MAKE SURE YOU UPLOAD THE CORRECT ANSWER SHEET!!! INCORRECT UPLOADS =0   MAKE SURE YOU SAVE YOUR FILES CORRECTLY: ACCN GR11E T02 SBA004a YOUR SURNAME YOUR NAME YOUR DOCUMENT MUST BE IN PDF FORMAT.          5. You may use a non-programmable calculator.   6. If you choose to complete your exam by hand, make sure it is neat and legible.  Illegible handwriting = 0.   7. Make use of the time allocation provided for each question.  Try NOT to deviate from it.      SBA 004a GR 11 PAPER 1 AB.docx       SBA 004a GR 11 PAPER 1 AB.pdf        QUESTION TOPIC MARKS TIME 1 Partnerships:  Income Statement and GAAP principles 52 42 min 2 Partnerships: Balance sheet notes, Balance sheet extract and Accounting equation 61 48 min 3 Fixed assets: Concepts, Asset disposal and  Note for Fixed Assets 37 30 min     150 marks 120 min