VRAAG 1 (30) SIVIEL ANALITIES   Beantwoord die tabel h…

VRAAG 1 (30) SIVIEL ANALITIES   Beantwoord die tabel hieronder deur die vrae op skoon folio papier, wat almal na die vergesellende tekening en titlepaneel verwys, netjies te beantwoord. Dit mag slegs op skoon of folio papier gedoen word.   1.1 Wat is die ERF nommer van die nuwe voorgestelde woning? (1) 1.2 Wat is die straatnaam? (1) 1.3 Wat word die kenmerk by 1 genoem? (1) 1.4 Wat word die kenmerk by 2 genoem? (1) 1.5 Wat word die kenmerk by 3 genoem? (1) 1.6 Wat word die kenmerk by 4 genoem? (1) 1.7 Wat word die kenmerk by 5 genoem? (1) 1.8 Waarvoor staan die afkorting IO? (1) 1.9 Waarvoor staan die afkorting SO? (1) 1.10 Wat is oos van ERF 38 geleë? (1) 1.11 Wat is suid-oos van ERF 38 geleë? (1) 1.12 Wat is noord-oos van ERF 38 geleë? (1) 1.13 Wat is wes van ERF 38 geleë? (1) 1.14 Watter tipe oprit sal die nuwe voorgestelde woning hê? (1) 1.15 Wat is die oppervlakte van die terrain in vierkante meter? (2)