3.3.1 Benoem die virale infeksie wat hy ontwikkel het. (1)
Author: Anonymous
1.1.4 … voorkom vetterige voedsel van galsterigheid. (1…
1.1.4 … voorkom vetterige voedsel van galsterigheid. (1)
1.1.21 Jy woon in ‘n klein dorpie en maak en verkoop baba …
1.1.21 Jy woon in ‘n klein dorpie en maak en verkoop baba klere. Wat sal die mees koste effektiewe manier wees om te adverteer? (1)
1.1.23 Die groep mense waarop gefokus word om ‘n produk te…
1.1.23 Die groep mense waarop gefokus word om ‘n produk te koop, staan bekend as die … (1)
1.1.17 ‘n …. word uitgevoer om die winsgewendheid van ‘n t…
1.1.17 ‘n …. word uitgevoer om die winsgewendheid van ‘n tuisgebaseerde besigheid te bepaal. (1)
1.1.13 … is ‘n voorbeeld van ‘n volhoubare tekstiel. …
1.1.13 … is ‘n voorbeeld van ‘n volhoubare tekstiel. (1)
1.1.6 … help om ‘n gesonde immuunstelsel te handhaaf soo…
1.1.6 … help om ‘n gesonde immuunstelsel te handhaaf soos wat dit die longe en ingewande gesond hou. (1)
1.1.10 Leer handsakke is ‘n voorbeeld van … (1)
1.1.10 Leer handsakke is ‘n voorbeeld van … (1)
2.1 Bestudeer die etiket en beantwoord die vrae wat volg….
2.1 Bestudeer die etiket en beantwoord die vrae wat volg. Regs kliek op die knoppie om die prent in ‘n nuwe bladsy oop te maak. Ons storie: Hierdie tamaties word deur kundiges geboer met die hoogste sorg moontlik vir die beste gehalte. Al ons tamaties word met die hand gepluk. Volhoubare boerdery: Hierdie tamaties is verbou deur water te spaar, voorsiening te maak vir toekomstige generasies, verbeterede grond kwaliteit aan te moedig asook bio-diversiteit aan te moedig. Vervaardig van herwinbare papier, houer en plastiek deksel kan herwin word. 2.1.1 Benoem die vervaardiger van hierdie produk. (1)
1.1.15 Die 5P’s van bemarking sluit die volgende in: (1)
1.1.15 Die 5P’s van bemarking sluit die volgende in: (1)