13.1 Lees die sinne en identifiseer die sinstipes (types of sentences). (2) 13.1.1 Sjoe! Kyk die groot olifant. [a] 13.1.2 Wat eet ‘n olifant? [b]
Author: Anonymous
5.1 Watter bok tussen die twee weeg (weighs) die swaarste?…
5.1 Watter bok tussen die twee weeg (weighs) die swaarste? (1) Kyk na die mannetjies se gewig.
10.1 Kyk weer na die prent by vraag 9 (picture at question…
10.1 Kyk weer na die prent by vraag 9 (picture at question 9) en voltooi die sin deur die korrekte voorsetsel (preposition) te kies. (1) Die jagluiperd staan _______________ die Landrover se dak.
Klik op die knoppie om die INLIGTINGSKAARTJIE oor hiën…
Klik op die knoppie om die INLIGTINGSKAARTJIE oor hiënas te lees.
Klik op die knoppie om die INLIGTINGSKAARTJIES oor bok…
Klik op die knoppie om die INLIGTINGSKAARTJIES oor bokke te lees.
5.2 Kyk na die prente. Wat dink jy eet die bokke? (1)
5.2 Kyk na die prente. Wat dink jy eet die bokke? (1)
16.1 Tik die sin oor met die korrekte leestekens (punctuat…
16.1 Tik die sin oor met die korrekte leestekens (punctuation). (2) ons gaan die vakansie kamp in die kruger wildtuin
5.5 Wie kan die swaarste (heaviest) raak? ‘n Mannetjie of…
5.5 Wie kan die swaarste (heaviest) raak? ‘n Mannetjie of ‘n wyfie? (1)
15.1 Gee die volgende sinne in hul verlede tyd (past tense…
15.1 Gee die volgende sinne in hul verlede tyd (past tense). (2) 15.1.1 Die leeu drink water. 15.1.2 Die olifant eet sappige blare.
2.3 Kies die korrekte antwoord. (1) Waarom is ol…
2.3 Kies die korrekte antwoord. (1) Waarom is olifante se slurpe ‘n belangrike liggaamsdeel, veral in ‘n droeë gebied sonder water?