1.13 Watter elemente het die adverteerder gebruik sodat die Wimpy advertensie aandag trek? Gee TWEE bewyse. INDIEN JY AL DIE BLOKKIES KIES SAL JY 0 ONTVANG VIR DIE HELE VRAAG. KIES SLEGS 2 ANTWOORDE. (2)
Author: Anonymous
1.19 Die volgende vraag handel oor Teks A en Teks B. Haal…
1.19 Die volgende vraag handel oor Teks A en Teks B. Haal TWEE afsonderlike woorde aan uit Teks A paragraaf 8 wat in Teks B herhaal word. INDIEN JY AL DIE BLOKKIES KIES SAL JY 0 ONTVANG VIR DIE HELE VRAAG. KIES SLEGS 2 ANTWOORDE. (2) TOTAAL VRAAG 1: [25]
2.1 Gee die gesegde in die volgende sin: Jaco het vandag m…
2.1 Gee die gesegde in die volgende sin: Jaco het vandag my wiskundeboek geleen (raampie 1) (1)
1.16 Waar kom dié restaurant se naam oorspronklik vandaan?…
1.16 Waar kom dié restaurant se naam oorspronklik vandaan? KIES SLEGS 2 ANTWOORDE. INDIEN JY AL DIE BLOKKIES KIES SAL JY 0 ONTVANG VIR DIE HELE VRAAG. (2)
1.11 Dink jy ‘n hamburger is gesonde kos? Motiveer jou ant…
1.11 Dink jy ‘n hamburger is gesonde kos? Motiveer jou antwoord. (1)
Hierdie blokkie is slegs vir ingeval daar iets verkeerd loop…
Hierdie blokkie is slegs vir ingeval daar iets verkeerd loop met jou vraestel.
1.8 Watter afleiding kan jy maak oor hoe hamburgers in Ame…
1.8 Watter afleiding kan jy maak oor hoe hamburgers in Amerika hul name gekry het? (1)
2.3 Tik die volgende sin in die lydende vorm oor: Neelsie…
2.3 Tik die volgende sin in die lydende vorm oor: Neelsie sal sy Afrikaanse huiswerk doen. [ans1] (1)
2.11 Verduidelik wat bedoel word met die stelling: “ Ek ko…
2.11 Verduidelik wat bedoel word met die stelling: “ Ek kon nie betyds vir Sarel verduidelik wat ‘format hard disk’ beteken nie .” Dink jy dat dit wel kan gebeur? (1)
4.8 Plaas die volgende sin in die Direkte rede. Die ATKV s…
4.8 Plaas die volgende sin in die Direkte rede. Die ATKV sê dat Afrikaans op al meer tonge trippel. [ans1] (1)