AFDELING B VRAAG 3 Lees die volgende gedeelte en ant…

AFDELING B VRAAG 3 Lees die volgende gedeelte en antwoord die vrae wat daarop volg. Tuinroete Nasionale Park Tsitsikamma ~ plek met baie water ~   Regskliek op die onderstaande knoppie om die foto op ‘n nuwe bladsy te open.        Waar die bloeiende brekers van die Indiese Oseaan meedoënloos teen rotsagtige kuslyn slaan, waar die gematigde hoë woud en fynbos na die see tuimel, waar antieke riviere hul paaie na die see tussen steil rotsagtige klowe kerf. Dit, “die plek van baie water”, is die Tuinroete Nasionale Park se Tsitsikamma. Die hartland van die Park strek sowat 5km see toe, wat ‘n wonderwêreld van tussengety, rif en diepseelewe beskerm. Tsitsikamma het twee ruskampe, elk met hul eie betowernis en sjarme; Stormsriviermond Ruskamp en De Vasselot Ruskamp in Natures Valley. [Vry vertaal https://www.sanparks.org/parks/gardenroute/]