Baie geluk! Jou eksamen is klaar en ons weet hoe hard het jy die kwartaal gewerk. Ons hoop jy het jou avontuur saam met Aqua geniet.
Author: Anonymous
Vraag 6.5 Watter materi…
Vraag 6.5 Watter materiaal sal JY gebruik vir ‘n inheemse struktuur en waarom? (2)
Vraag 4.5 Druk op die b…
Vraag 4.5 Druk op die blou knoppie om die Water Siklus prent oop te maak. Die prent sal op ‘n nuwe blad open. MOET NIE hierdie toets toe maak nie. Beweeg versigtig tussen die blaaie. Identifiseer die vermiste stap in die water siklus (daar waar die vraagteken is). Skryf jou antwoord in die blokkie. (1)
Vraag 1.4. Beskryf die…
Vraag 1.4. Beskryf die karaktereienskappe van die gas deeltjies. (2)
Vraag 6.3 Gee ‘n rede w…
Vraag 6.3 Gee ‘n rede waarom jy dink dat die mense in Alaska ys gebruik het om hul huise te bou. (1)
Bibliografie 1. www.canva.com 2. htt…
Bibliografie 1. www.canva.com 2. http://www.thunderboltkids.co.za
Vraag 4.3 Stel ‘n idee…
Vraag 4.3 Stel ‘n idee voor om ‘n gas in ‘n vloeistof te verander. (1)
Vraag 3.4 Hipotiseer/ v…
Vraag 3.4 Hipotiseer/ voorspel wat met die plant sal gebeur wat Aqua van die eiland af gesteel het en verskaf ‘n rede vir jou antwoord. Onthou dat ‘n hipotese in die toekomstige tyd geskryf moet word met ‘n rede. (2)
Vraag 1
Vraag 1
Vraag 5.2 Aqua se pa vi…
Vraag 5.2 Aqua se pa vind ‘n hout kis. Verduidelik waarom hy nie weet van watter materiaal dit gemaak is nie. (1)