5.5 In ‘n advertensie vir ‘n rekenaar is aangedui dat dit…

5.5 In ‘n advertensie vir ‘n rekenaar is aangedui dat dit oor ‘n 1000 Gigabit NIC beskik. Waarna verwys die “1000 Gigabit”? (1) 5.6 Onderskei tussen die funksies van ‘n bediener en ‘n kliënt in ‘n netwerk. (2) 5.7 ‘n Mens kry gewoonlik ‘n Proxy-bediener in ‘n netwerk. Gee TWEE voordele by die gebruik van ‘n proxy-bediener. (2) 5.8 Wat is die belangrikste funksie van ‘n webbediener? (1)