Senior Fase Opstel Rubriek Senior Phase Essay Rubric.pdf
Author: Anonymous
1.2.4 Hoe beskryf Admiraal William E. Leahy die Japannese?…
1.2.4 Hoe beskryf Admiraal William E. Leahy die Japannese? (2×1) (2)
1.2.1 Hoe voel Admiraal William E. Leahy oor die bombardeme…
1.2.1 Hoe voel Admiraal William E. Leahy oor die bombardement van Hiroshima en Nagasaki? (1×2) (2)
2.1 Na die einde van die Tweede Wêreldoorlog (1945), was A…
2.1 Na die einde van die Tweede Wêreldoorlog (1945), was Amerika (VSA) en Rusland (USSR) gesien as die twee grootste super moondhede. Dit was vanweë die uitslag na die oorlog. Dit het gelei na ’n diplomatiese oorlog, wat amper in ’n kernoorlog ontaard het. Dit het bekend gestaan as die Koue Oorlog. Skryf ‘n opstel van 500 woorde waarin jy die groeiende spanning beskryf wat tussen hierdie twee lande ontwikkel het. Die opstel moet fokus op die verskillende maniere van hoe hierdie lande regeer en bestuur (die ekonomieë) is. Daar moet melding gemaak word van die verskillende politiese ideologieë en hoe die spanning tussen die twee kon lei tot moontlike katastrofiese gevolge. Gebruik die volgende struktuur: Inleiding: Definisie van super moondhede en waarom hulle bestaan het moet in die inleiding wees. Lyf: Definisie van politieke ideologieë, doel van die super moondhede en die spanning wat opgewek is. Slot (20)
1.4.2 Verduidelik waarom jy dink dat die Nazi’s hulle bele…
1.4.2 Verduidelik waarom jy dink dat die Nazi’s hulle beleid vir die dood van minderheidsgroepe soos die Jode die ‘Finale Oplossing’ genoem het. (1×2) (2)
Verwys na Bron 1A om vrae 1.1.1-1.1.2 te beantwoord
Verwys na Bron 1A om vrae 1.1.1-1.1.2 te beantwoord
1.2.2 Noem TWEE negatiewe gevolge wat die bombardering van…
1.2.2 Noem TWEE negatiewe gevolge wat die bombardering van Hirosjima en Nagasaki op die mense van Japan gehad het (1×2) (2)
1.4.1 Waarom is die Holocaust ‘n voorbeeld van volksmoord…
1.4.1 Waarom is die Holocaust ‘n voorbeeld van volksmoord? (1×2) (2)
1.1.2 Wat dink jy het die Amerikaanse minister van verdedi…
1.1.2 Wat dink jy het die Amerikaanse minister van verdediging bedoel toe hy gesê het: “dwing die Japannese om op ons voorwaardes oor te gee?” (2×2) (4)
Verwys na Bron 1B en antwoord vrae 1.2.1-1.2.4
Verwys na Bron 1B en antwoord vrae 1.2.1-1.2.4