Dit is ‘n ekstra “opstel vraag” teksboks. Gebruik dit slegs as ‘n vorige tekskassie ontbreek of foutiewelik was. Indien u hier ‘n antwoord indien, nommer dit asseblief duidelik en volgens die betrokke vraagnommer.
Author: Anonymous
3.2.2 Kies asseblief die grafiek met die regte afhanklike…
3.2.2 Kies asseblief die grafiek met die regte afhanklike veranderlike op die grafiek. A. Grafiek A B. Grafiek B C. Grafiek C D. Grafiek D (2)
Dit is ‘n ekstra “lêer oplaai” opsie. Gebruik dit slegs as…
Dit is ‘n ekstra “lêer oplaai” opsie. Gebruik dit slegs as ‘n vorige lêeroplaai vermis of foutiewelik was. As jy wel ‘n lêer hier oplaai, noem of nommer dit duidelik en volgens die betrokke vraagnommer.Dit is NIE vir jou om al jou geskrewe antwoorde op te laai NIE.
AFDELING A VRAAG 1 1.1 Veelvuldige keuse vrae word…
AFDELING A VRAAG 1 1.1 Veelvuldige keuse vrae word hieronder gegee. Kies die mees korrekte antwoord vir elkeen.
2.2.2 Vind die stof wat plante het, wat hulle in staat ste…
2.2.2 Vind die stof wat plante het, wat hulle in staat stel om die bogenoemde proses van Vraag 2.2.1 te voltooi en waar vind hierdie proses plaas? [1] [2] (2)
1.2 Kies die korrekte biologiese term vir elk van die volg…
1.2 Kies die korrekte biologiese term vir elk van die volgende beskrywings. 1.2.1 Die studie van die interaksies van organismes met mekaar en hul fisiese omgewing. (1) 1.2.2 Die kleinste mikro-organisme waarvan ons weet. (1) 1.2.3 Die tipe simbiose waar een organisme voordeel trek en die ander benadeel word. (1) 1.2.4 Die energie molekule wat vrygestel word tydens sellulêre respirasie. (1) 1.2.5 Die chemikalie wat gebruik kan word vir te toets van stysel. (1)
2.2 Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae…
2.2 Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg. OM DIE DIAGRAM TE SIEN, KLIEK OP DIE KNOPPIE HIERONDER EN MAAK DIT OOP IN ‘N NUWE VENSTER: 2.2.1 Identifiseer die proses wat in die bogenoemde diagram aangedui word. [1] (1)
TOTAAL AFDELING A: [19]
TOTAAL AFDELING A: [19]
3.2.3 Hierdie grafiek _____ het die korrekte onafhanklike…
3.2.3 Hierdie grafiek _____ het die korrekte onafhanklike veranderlike op die grafiek. A. Grafiek A B. Grafiek B C. Grafiek C D. Grafiek D (2)
3.1.2 Klassifiseer 2 abiotiese faktore wat in die bogenoem…
3.1.2 Klassifiseer 2 abiotiese faktore wat in die bogenoemde diagram gesien word. [1] [2] (2)