4.8 Gee EEN rede waarom optiese aandrywers gewoonlik nie meer gebruik word nie. (1)
Author: Anonymous
3.2 Watter tipe vee het die eerste boere aangehou? (3)
3.2 Watter tipe vee het die eerste boere aangehou? (3)
Scenario Jou oom het jou gevra om hom Saterdagoggende by sy…
Scenario Jou oom het jou gevra om hom Saterdagoggende by sy rekenaarwinkel te help. Daar is ook ‘n internetkafee-afdeling wat bestaan uit 4 rekenaars op die netwerk, wat mense kan gebruik om op die internet te soek en hul e-pos te kontroleer, en ‘n e-afvalverwerkingstoonbank waar mense ongebruikte en stukkende elektroniese toerusting kan aflaai vir herwinning. VRAAG 4 Bestudeer die spesifikasies in die advertensie vir ‘n rekenaar en beantwoord die vrae wat volg: REGS KLIEK OP DIE KNOPPIE EN MAAK OOP IN ‘N NUWE “TAB” OM NA DIE VOORBEELD TE KYK:
1.2 Die plek waar ‘n vrou en haar kinders woon. (1)
1.2 Die plek waar ‘n vrou en haar kinders woon. (1)
VRAAG 7: Kontekstuele vraag Kyk na die prentjie en beantwoor…
VRAAG 7: Kontekstuele vraag Kyk na die prentjie en beantwoord al die vrae in vol sinne. “Klik” op die knoppie hieronder om die foto oop te maak vir hierdie vraag ( Afdeling B Vraag 7). Die foto sal in ‘n nuwe internet-skyfie open. MOENIE die skyfie toemaak met jou vraestel op nie, beweeg versigtig tussen die skyfie-afdelings.
2.1 Waar was die beeskraal in die opstal? (1)
2.1 Waar was die beeskraal in die opstal? (1)
VRAAG 1: Gee een woord vir elk van die volgende definisies.
VRAAG 1: Gee een woord vir elk van die volgende definisies.
VRAAG 1: Veelvoudige keuse vrae Die volgende vrae is veelvou…
VRAAG 1: Veelvoudige keuse vrae Die volgende vrae is veelvoudige keuse vrae. Lees die vrae deur en kies die regte antwoord.
4.1 Mans en vrouens het spesifieke rolle in die boere geme…
4.1 Mans en vrouens het spesifieke rolle in die boere gemeenskap gehad. Noem teminste drie dinge waarvoor elkeen verantwoordelik was. Maak twee aparte lyste en gee jou lyste twee opskrifte: “Wat mans gedoen het” en “Wat vrouens gedoen het”. (6)
2.6 Is die volgende stelling waar of onwaar? Gee jou antwo…
2.6 Is die volgende stelling waar of onwaar? Gee jou antwoord en haal ‘n sin uit die teks aan om jou antwoord te bewys. ‘Suid-Afrika is die enigste land met antieke rotskuns.’ (2)