3.1 Benoem die prente hieronder: [4] REGSKLIK OP DIE KNOPPIE OM DIE PRENT OP ‘N NUWE BLADSY OOP TE MAAK.
Author: Anonymous
2.6 ‘n Negatiewe impak van rekenaarspeletjies is dat kinde…
2.6 ‘n Negatiewe impak van rekenaarspeletjies is dat kinders nie genoeg oefening kry nie. [1]
4.3 Noem van 3 moontlike positiewe uitkomste wat die gevol…
4.3 Noem van 3 moontlike positiewe uitkomste wat die gevolg is van die herwinning van papier. [3]
2.1 Natuurlike materiale is biologies afbreekbaar en benad…
2.1 Natuurlike materiale is biologies afbreekbaar en benadeel nie die omgewing as dit afbreek nie. [1]
2.8 Karton word oor die algemeen gebruik vir verpakking….
2.8 Karton word oor die algemeen gebruik vir verpakking. [1]
1.5 Identifiseer die tipe rat wat in die prent hieronder g…
1.5 Identifiseer die tipe rat wat in die prent hieronder getoon word. [1] REGSKLIK OP DIE KNOPPIE OM DIE PRENT OP ‘N NUWE BLADSY OOP TE MAAK.
2.8 Karton word oor die algemeen gebruik vir verpakking….
2.8 Karton word oor die algemeen gebruik vir verpakking. [1]
1.9 Antieke Egiptenare het 6000 jaar gelede tou gemaak. Va…
1.9 Antieke Egiptenare het 6000 jaar gelede tou gemaak. Van watter natuurlike materiale was die eerste tou gemaak? [1]
1.7 Die brug in die prent hieronder is ‘n voorbeeld van: …
1.7 Die brug in die prent hieronder is ‘n voorbeeld van: [1] REGSKLIK OP DIE KNOPPIE OM DIE PRENT OP ‘N NUWE BLADSY OOP TE MAAK.
3.2 ‘n Wig is ‘n eenvoudige meganisme. Definieer ‘n wig….
3.2 ‘n Wig is ‘n eenvoudige meganisme. Definieer ‘n wig. [2]