3.3 Skryf die volgende sinne oor in die ontkennende vorm: (4) 3.3.1 Kan jy `n bal ver gooi? 3.3.2 Ken jy iemand wat `n bal ver kan gooi?
Author: Anonymous
3.11 Skryf die volgende sin oor in die indirekte rede. (…
3.11 Skryf die volgende sin oor in die indirekte rede. (1) Susan sê: “Ek het julle gesien.”
1.12 Haal EEN WOORD uit die tweede paragraaf aan wat diese…
1.12 Haal EEN WOORD uit die tweede paragraaf aan wat dieselfde as “handelaar” beteken. (1)
1.5 Hoe oud was Marco Polo toe hy sy pa en oom na die Oost…
1.5 Hoe oud was Marco Polo toe hy sy pa en oom na die Ooste vergesel het? (1)
Bestudeer die onderstaande strokiesprent en beantwoord die v…
Bestudeer die onderstaande strokiesprent en beantwoord die vrae wat volg: Kliek op die knoppie om die strokiesprent oop te maak.
AFDELING A Leesbegrip
AFDELING A Leesbegrip
Vraag 1: Leesstuk Lees die onderstaande artikel aandagtig de…
Vraag 1: Leesstuk Lees die onderstaande artikel aandagtig deur en beantwoord dan al die vrae wat daarop volg in jou EIE WOORDE tensy anders gevra word.
GROOT TOTAAL: 100 PUNTE Het jy die volgende geantwoord ……
GROOT TOTAAL: 100 PUNTE Het jy die volgende geantwoord …? 1 x Afdeling A Brongebaseerde vraag 1 x Afdeling B Opstelvraag
VRAAG 2: Burgerlike samelewing betogings 1950’s – 1970’s SLE…
VRAAG 2: Burgerlike samelewing betogings 1950’s – 1970’s SLEUTALVRAAG: Swart Kragbeweging Regskliek op die knoppie om die bronne te sien. Kyk na Bron 2A 2.1.1 Definieer die term Swart Mag in jou eie woorde. (1×2) (2) 2.1.2 Gebruik jou eie kennis en verduidelik waarom Islam en die Nasie van Islam gewild geword het onder Afrika-Amerikaners tydens Swart Mag beweeging. (2×2) (4) 2.1.3 “Sodra jy uit die swart gemeenskap in hul gemeenskap beweeg, is dit vir ‘n tydperk gemeng, maar hulle is weg en jy is weer net daar op jou eie.” Deur die gebruik van hierdie aanhaling en jou eie kennis verduidelikof jy dink Malcolm X met Martin Luther King Jnr se Burgerregtebeweging ooreengestem het. Gee ‘n rede vir jou antwoord. (2×2) (4) 2.1.4 Haal ‘n lyn uit die bron aan, wat die beste beskryf waarom dit belangrik was vir Malcolm X om polities weer Afrika-Amerikaners op te voed? (1×2) (2) [12] Kyk na Bron 2B 2.2.1 Gebruik die inligting in die bron en jou eie kennis en verduidelik wat die term Pan-Afrikanisme beteken. (1×2) (2) 2.2.2 Volgens Stokely Carmichael lys die drie groot probleme wat Swart mense in die gesig gestaar het? (3×1) (3) 2.2.3 Haal ‘n lyn uit die bron aan wat verduidelik waaroor Stokely Carmichael voel ‘n revolusie gaan. (1×2) (2) 2.2.4 Verduidelik waarom Stokely Carmichael sê dat selfs Afrikane op die Afrika-vasteland landloos is. (1×2) (2) [9] Skryf die antwoord vir 2.1.1 – 2.2.4 hier
Ekstra opstel skryf spasie
Ekstra opstel skryf spasie