INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afde…

INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings. Afdeling A: Begrip (Comprehension)Afdeling B: Visuele Teks (Visual Text)Afdeling C: Taal (Language) 2. Lees die vrae noukeurig deur en let op na puntetoekenning per vraag (Read through the questions carefully and take note of mark allocations.) 3. Goeie taalgebruik word aanbeveel.(Good use of language is being recommended.) 4. Beantwoord al die vrae.(Answer all the questions.) 5. Voordat jy jou toets “submit” maak seker jy het al die vrae beantwoord.(Before you submit your question paper, make sure all the questions have been answered.) 6. Die antwoorde moet jou eie wees. Geen ekstra hulpbronne mag gebruik word nie. Plagiaat en oneerlikheid sal lei tot 0. (The answers must be your own. No additional resources may be used. Plagiarism will lead to a zero mark.) 7. Indien jy voortgaan om hierdie vraestel te beantwoord erken en aanvaar jy die voorwaardes.(By answering this question paper, you acknowledge and accept the terms and conditions.) 8. Sterkte! (Good luck!)

 GESKIEDENIS EKSAMEN INSTRUKSIES: 1.  Hierdie vraestel…

 GESKIEDENIS EKSAMEN INSTRUKSIES: 1.  Hierdie vraestel bestaan uit Afdeling A en Afdeling B soos in die KABV voorgeskryf   AFDELING A: BRON GEBASEERDE VRAAG VRAAG 1: Kapitalisme in die VSA 1900-1940: Oorsake van die Wall Straat Ineenstorting     AFDELING B: DISKURSIEWE OPSTEL EN UITGEBREIDE SKRYFWERK VRAE VRAAG 2.1: Idees oor Ras in die laat 19de en 20ste eeu: Nazi Duitsland VRAAG 2.2: Idees oor Ras in die laat 19de en 20ste eeu: Eugenetika   2.  Jy moet die volgende antwoord: AL DIE VRAE IN DIE VRAESTEL 3.  Gebruik jou kennis, vaardighede en insig wanneer jy die vrae beantwoord 4.  Gebruik jou eie kennis. Verneuk en plagiaat sal die aanvaar word nie, en enige sulke bewyse sal ‘n nul wees. 5.  Sterkte!