1.9 Stowwe is saampersbaar as die volume verminder wanneer druk toegepas word. Dit veroorsaak dat gasse (saampersbaar / NIE saampersbaar is NIE) en vloeistowwe is (saampersbaar / NIE saampersbaar NIE). [1]
Author: Anonymous
3.7 Wat is die naam van hierdie ratstelsel? [1]
3.7 Wat is die naam van hierdie ratstelsel? [1]
3.4 Wat noem ons rat C? [1]
3.4 Wat noem ons rat C? [1]
2.10 Die WURMWIEL, in ‘n wurm-en wurmwielasstelsel, kan NI…
2.10 Die WURMWIEL, in ‘n wurm-en wurmwielasstelsel, kan NIE die wurm draai NIE. [1]
1.5 Die prent wat in die onderstaande blokkie vertoon word…
1.5 Die prent wat in die onderstaande blokkie vertoon word is ‘n voorbeeld van ‘n… [1]
1.7 Watter wetenskaplike het ‘n teorie oor druk ontwikkel?…
1.7 Watter wetenskaplike het ‘n teorie oor druk ontwikkel? [1]
VRAAG 1 [ Meervoudige keusevrae] [10] Beantwoord die v…
VRAAG 1 [ Meervoudige keusevrae] [10] Beantwoord die volgende vrae deur slegs die regte antwoord uit die moontlike antwoorde te kies.
1.10 Die formule om Meganiese voordeel uit te werk is: […
1.10 Die formule om Meganiese voordeel uit te werk is: [1]
HIERDIE IS SLEGS ‘N ADDITIONELE SPASIE VIR JOU “UPLOAD” (As…
HIERDIE IS SLEGS ‘N ADDITIONELE SPASIE VIR JOU “UPLOAD” (As jy reeds jou tekeninge by “Question 7″ ge”upload” het, hoef jy dit nie weer hier te plaas nie)
VRAAG 7 [10] Die gegewe figuur toon ‘n isometriese aan…
VRAAG 7 [10] Die gegewe figuur toon ‘n isometriese aansig van ‘n model. Teken die figuur in die 3de hoekse ortografiese projeksie. Die VOOR-AANSIG, BO-AANSIG EN REGTER-AANSIG van die model op die grafiekpapier. Gebruik die onderstaande tekening as ‘n riglyn vir waar jy die verskillende aansigte moet teken.