3.3 Indien rat A regsom draai, in watter ringting sal rat B draai? [1]
Author: Anonymous
VRAAG 6 Teken ‘n enkelverdwynpunt perspektiefteken…
VRAAG 6 Teken ‘n enkelverdwynpunt perspektieftekening deur die onderstaande Bo-aansig en Vooraansig te gebruik. Toon ook aan waarvoor elke afkorting staan. VRAAG 7 Die gegewe figuur toon ‘n isometriese aansig van ‘n model. Teken die figuur in die 3de hoekse ortografiese projeksie. Die VOOR-AANSIG, BO-AANSIG EN REGTER-AANSIG van die model op die grafiekpapier. Gebruik die onderstaande tekening as ‘n riglyn vir waar jy die verskillende aansigte moet teken. AS JY KLAAR JOU SKETS GETEKEN HET, SUBMIT HIERDIE QUIZ EN UPLOAD JOU TEKENING IN DIE VOLGENDE QUIZ. JY HET 30 MINUTE OM JOU TEKENING TE UPLOAD.
4.2 Watter komponent is die goedkoopste vir een eenheid?…
4.2 Watter komponent is die goedkoopste vir een eenheid? [1]
VRAAG 3 (KORT VRAE) [10] Beantwoord die volgende vrae…
VRAAG 3 (KORT VRAE) [10] Beantwoord die volgende vrae deur na die onderstaande skets te verwys. Skryf slegs die regte antwoord neer.
3.9 Wat is die kragoordrag van Rat A na Rat B deur gebruik…
3.9 Wat is die kragoordrag van Rat A na Rat B deur gebruik te maak van Rat C? [1]
2.6 ‘n Hidrouliese domkrag is ‘n toestel wat gebruik word…
2.6 ‘n Hidrouliese domkrag is ‘n toestel wat gebruik word om swaar voorwerpe op te lig. Deur die hantvatsel van die domkrag te pomp, beweeg die hidrouliese vloeistof na die uitsetsuier. [1]
2.6 ‘n Hidrouliese domkrag is ‘n toestel wat gebruik word…
2.6 ‘n Hidrouliese domkrag is ‘n toestel wat gebruik word om swaar voorwerpe op te lig. Deur die hantvatsel van die domkrag te pomp, beweeg die hidrouliese vloeistof na die uitsetsuier. [1]
3.1 Wat is die insetrat? [1]
3.1 Wat is die insetrat? [1]
2.3 Die prent wat in die onderstaande blokkie vertoon word…
2.3 Die prent wat in die onderstaande blokkie vertoon word is ‘n voorbeeld van die TWEEDE REËL van hidroulika [1]
1.2 As ons praat van “skaal” en “maat” van ‘n tekening, ve…
1.2 As ons praat van “skaal” en “maat” van ‘n tekening, verwys die woord “skaal” na die verhouding tussen die tekening en die voorwerp en “maat” verwys na… [1]