3.1 Jy doen aansoek vir ‘n ontwerpposisie by ‘n reklamemaa…

3.1 Jy doen aansoek vir ‘n ontwerpposisie by ‘n reklamemaatskappy. Bespreek die volgende in opstelformaat: 1.             Onder watter kategorie uit die vier ontwerpareas val Grafiese Ontwerp? 2.             Jou spesialiseringsveld 3.             Beskryf hoe jou ideale werkplek sal lyk 4.             Verduidelik watter basiese toerusting jy nodig het in jou ateljee / werkruimte (10)

1.3 Pas die volgende beelde by die ooreenstemmende term….

1.3 Pas die volgende beelde by die ooreenstemmende term.     Regskliek op die knoppie hieronder en maak in ‘n nuwe TAB oop om FIGUUR B TOT G te sien    Nabyheid Eendersheid Anomalie (onreëlmatigheid) Voortsetting Afsluiting en voltooing Voorgrond en agtergrond (12)

INSTRUKSIES 1. HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT DRIE AFDEL…

INSTRUKSIES 1. HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT DRIE AFDELINGS: AFDELING A: ONTWERP GELETTERDHEID (40 PUNTE) VRAAG 1   AFDELING B: ONTWERP GESKIEDENIS (40 PUNTE) VRAAG 2   AFDELING C: ONTWERP IN ‘N SOSIOKULTURELE / OMGEWINGS- EN VOLHOUBARE KONTEKS (20 PUNTE) VRAAG 3   2. ALLE VRAE IS VERPLIGTEND 3. Lees die vereistes van elke vraag noukeurig deur 4. Beantwoord in volle sinne en vermy die notering van feite. Moenie in tabelvorm antwoord nie 5. Gebruik die puntetoekenning om die tyd te bepaal wat aan elke vraag bestee moet word. 6. Moenie dieselfde feite en voorbeelde in verskillende vrae herhaal nie.