VRAAG 5 ’n Man stoot ’n krat van 10kg opwaarts teen ’n g…

VRAAG 5 ’n Man stoot ’n krat van 10kg opwaarts teen ’n growwe helling wat ’n hoek van 20° met die horisontaal maak. Die stootkrag is 100N parallel met die oppervlakte van die helling. Die krat word 5m ver opwaarts gestoot met ’n aanvanklike spoed van 1,5m.s–1. Die wrywingskoëffisiënt tussen die krat en die oppervlakte is 0,4. 5.1 Teken ’n benoemde vryekragtediagram om al die kragte wat op die krat inwerk te toon. (4) 5.2 Bereken die arbeid wat deur gravitasie verrig is. (3) 5.3 Bereken die energie wat oorgedra is as gevolg van wrywing. (6) 5.4 Arbeid verrig deur die man om die krat opwaarts te stoot. (1) 5.5 Stel die beginsel van arbeid en energie in woorde. (2) 5.6 Gebruik die beginsel van arbeid en energie en bereken die grootte van die eindsnelheid van die krat nadat dit 5 m teen die helling opgestoot is. (4)     [20]

Eighteen percent of people in a city eligible to donate bloo…

Eighteen percent of people in a city eligible to donate blood actually do. You randomly select four eligible blood donors and ask them if they donate blood. a. Construct a binomial distribution for n=4 b. Graph the binomial distribution using a histogram and describe its shape c. What values of the random variable x would you consider unusual? Explain your reasoning.