PART A
Author: Anonymous
Name the nucleoside composed of ribose and adenine.
Name the nucleoside composed of ribose and adenine.
Which statement does NOT describe how hemoglobin compensates…
Which statement does NOT describe how hemoglobin compensates for the molecular issues surrounding iron‑bound oxygen transport?
Approximately how much energy releases upon the hydrolysis o…
Approximately how much energy releases upon the hydrolysis of the phosphate ester bond?
Compared to an uncatalyzed reaction, what does an enzyme cha…
Compared to an uncatalyzed reaction, what does an enzyme change?
6.2 DEBITEUREOUDERDOMSANALISE Die inligting…
6.2 DEBITEUREOUDERDOMSANALISE Die inligting hier onder hou verband met Leeuw Hardewarewinkel. GEVRA: 6.2.1 Bereken die persentasie van debiteure wat nie by die kredietterme hou nie. (3) 6.2.2 Verduidelik TWEE verskillende probleme wat uit die Debiteure-ouderdomsanalise blyk. Verskaf relevante bewyse om jou antwoord te ondersteun. (6) DEBITEURELYS DEBI-TEURE KREDIET LIMIET UIT-STAANDE SALDO HUIDIGE MAAND 30 DAE 60 DAE 90 DAE S Maya R11 000 R15 000 R4 800 R3 200 R2 600 R4 400 B Ben R4 800 R4 000 R3 600 R400 N Nick R5 000 R1 600 R1 600 M Kruger R5 500 R8 900 R3 500 R1 600 R3 800 R Ronnie R1 700 R5 000 R5 000 R34 500 R13 500 R5 200 R6 400 R9 400 100%
VRAAG 1: BEGRIPPE, NOTAS EN BALANSSTAAT (75 punte; 45 minut…
VRAAG 1: BEGRIPPE, NOTAS EN BALANSSTAAT (75 punte; 45 minute) 1.1 BEGRIPPE Kies ‘n term om elk van die volgende stellings te voltooi. Skryf slegs die term langs die vraagnommer neer (1.1.1–1.1.4) in die ANTWOORD-BOEK. aandeelhouer(s); eksterne ouditeur(e); direkteur(e); interne ouditeur(e) 1.1.1 … word deur die aandeelhouers aangestel om die maatskappy te bestuur. 1.1.2 Die … word deur die maatskappy in diens geneem om ‘n funksionele interne kontroleproses daar te stel. 1.1.3 ‘n … is ‘n persoon wat in ‘n maatskappy belê deur aandele te koop. 1.1.4 … word deur aandeelhouers aangewys om ‘n onpartydige mening oor die finansiële state te maak. (4) 1.2 Jy word voorsien van inligting rakende Dynamo Beperk vir die jaar geëindig 28 Februarie 2021. GEVRA: 1.2.1 Bereken die ontbrekende bedrae (i) tot (vi) uit die Vaste Bate nota soos op 28 Februarie 2021. (28) 1.2.2 Stel die Behoue inkomste nota tot die Finansiële State op soos op 28 Februarie 2021. (10) 1.2.3 Voltooi die Balansstaat van Dynamo Beperk vir die jaar geëindig 28 Februarie 2021. (33) INLIGTING: A. Die volgende bedrae is uittreksels uit die rekeningkunde rekords aan die einde van die finansiële jaar op 28 Februarie 2021: R Gewone Aandelekapitaal ? Behoue inkomste (1 Maart 2020) 342 000 Vaste deposito: Bunny Bank ? Verbandlening: Long Bank ? Vaste/Tasbare bates ? Debiteurekontrole ? Bank (Dt.) 55 500 Kleinkas en wisselgeld 4 500 Voorraad ? Krediteurekontrole ? SAID (Inkomstebelasting – voorlopige belasting betalings) 426 500
A parallel-plate capacitor has circular plates of radius R =…
A parallel-plate capacitor has circular plates of radius R = [R] m. A current of [i] A charges the capacitor, producing a uniform electric field E between the plates and perpendicular to the plates. What is the magnitude of the magnetic field in nT within the capacitor, at radial distance [r] m?
ADDISIONELE INLIGTING: A Die saldo van R865 verskuldig…
ADDISIONELE INLIGTING: A Die saldo van R865 verskuldig aan Checkout Groothandelaars op 1/07/16 bestaan uit R684 se aankope op 15 Mei en die res van 4 Junie. B Kredietnota 1245 op 06/07/16 was vir goedere gekoop op 05/07/16. C Die saldo volgens die krediteuregrootboek in die boeke van Thermo Handelaars soos op 31 Julie 2016 was R1 035. D Na ‘n deeglike vergelyking van die staat, die Krediteurekontrolerekening en die krediteuregrootboek in die boeke van Thermo Handelaars, was die volgende foute op die staat opgemerk: Faktuur A802 op die staat was vir goedere gekoop deur Thermo Winkels. · Die korting toegestaan op 7 Julie 2016 moes nie toegestaan gewees het nie. Die korrekte bedrag vir kredietnota 2880 gedateer 26 Julie 2016 is R94. E Die volgende foute was opgemerk in die boeke van Thermo Handelaars: Faktuur A505 was foutiewelik in die boeke aangeteken as R416. Die debietnota op 6 Julie 2016 was foutiewelik aangeteken as R43. · Die kontantbetaling op 19 Julie 2016 en die faktuur op 22 Julie 2016 was slegs in die Krediteuregrootboek aangeteken. Dit was nie aangeteken in die toepaslike joernale nie. [36]
6.3 KREDITEURE-REKONSILIASIE Thermo Handelaars is ‘…
6.3 KREDITEURE-REKONSILIASIE Thermo Handelaars is ‘n klein winkel wat voedselitems aan klante verkoop vir kontant. Thermo is bekommerd omdat die rekeningstaat ontvang van Checkout Groothandelaars aandui dat hy meer skuld as wat hy verwag het. Hy het jou gevra om hom by te staan in die rekonsiliasie van die staat met sy grootboekrekening vir Julie 2016. (Aanvaar dat alle rekords voor Julie korrek is.) GEVRA: 6.3.1 Berei ‘n Krediteure-rekonsiliasiestaat op 31 Julie 2016 voor. (6) 6.3.2 Suiwer die Krediteuregrootboek in die boeke van Thermo Handelaars aan. (5) 6.3.3 Verduidelik hoekom Thermo Handelaars nie die korting van R24 op 7 Julie 2016 moes ontvang het nie. (2) INLIGTING: Staat ontvang van Checkout Groothandelaars Checkout GroothandelaarsGroblerstraat 167Groblersdal0500 Debiteur: Thermo Handelaars Rek no: 2654 21 Smithstraat Marble Hall 0562 31 Julie 2016 DATUM TRANSAKSIES DEBIET KREDIET SALDO Jul 01 Openingsaldo 865 05 Faktuur No A505 116 981 06 Kredietnota 1245 32 949 07 Kwitansie No 720 300 649 07 Korting 24 625 13 Faktuur No A802 1 341 1966 15 Faktuur No A910 256 2 222 19 Kwitansie 990 250 1 972 22 Faktuur No A1121 185 2 157 26 Kredietnota 2880 84 2 073 Kredietterme: · Alle skuld betaalbaar binne 30 dae na die datum van die staat (d.w.s. die maand na aankope). · ‘n 8% vereffeningskorting op betalings word toegestaan as betalings binne 30 dae na aankope gemaak word.