AFDELING B: SUID-AFRIKAANSE TEATER 1960 – 1994 VRAAG 2…

AFDELING B: SUID-AFRIKAANSE TEATER 1960 – 1994 VRAAG 2 Kliek regs op die knoppie hieronder om BRON B oop te maak. Gebruik BRON B om die vrae wat volg, te beantwoord.  2.1 BRON B is geneem vanuit My Children! My Africa! geskryf deur Athol Fugard.  Watter ekstra inligting word verskaf deur die uitroeptekens in die titel?  (2)  

AFDELING C: GREEN MAN FLASHING VRAAG 3   Beantwo…

AFDELING C: GREEN MAN FLASHING VRAAG 3   Beantwoord die volgende vrae gebaseer op die toneelstuk “Green Man Flashing!”:   3.1 Die toneelstuk , “Green Man Flashing” bevat postmoderne elemente.  Wat is sommige van hierdie elemente? (3)

  INSTRUKSIES 1. Lees die instruksies noukeurig deur…

  INSTRUKSIES 1. Lees die instruksies noukeurig deur voordat jy die vrae beantwoord.  2. Hierdie vraestel bestaan uit VIER afdelings: AFDELING A: 20ste -eeuse Teaterbewegings                                                                      (30 punte) AFDELING B: Suid-Afrikaanse Teater: 1960 – 1994                                                                     (40 punte) AFDELING C: Suid-Afrikaanse Teater: Na 1994.                                                                             (40 punte) AFDELING D: Teatergeskiedenis, Praktiese Begrippe, Inhoud en Vaardighede                (40 punte) 3. Alle vrae moet beantwoord word vir ‘n totaal van 150 punte.  4. Volg die instruksies aan die begin van elke afdeling.  5. Nommer elke antwoord korrek volgens die nommeringstelsl wat in hierdie vraestel gebruik is.  6. Jy moet jou antwoorde op aparte papier skryf.  Jy moet dan elke afdeling in die Oplaai Vraestel oplaai nadat die vrae beantwoord is. Jy sal 30 minute hê om jou antwoorde op te laai.