La nourriture   4. Lis le texte et réponds aux q…

  La nourriture   4. Lis le texte et réponds aux questions suivantes. Il n’est pas nécessaire d’écrire des phrases complètes. (5)   Mes repas typiques     Je m’appelle Christian. Normalement pour le petit déjeuner je mange des céréales ou une tartine avec du beurre et de la confiture. Je bois du lait ou du café. Je n’ai pas toujours faim le matin mais je mange toujours quelque chose.  Pour le déjeuner, je mange une salade et du poisson ou un sandwich. Je mange aussi une fruit. Normalement une banane ou une pomme. Je bois de l’eau au déjeuner.  Après l’école je mange du yaourt ou des biscuits avec du thé si j’ai faim. Pour le dîner je mange des légumes. des pommes de terre et de la viande. Je n’aime pas la viande mais ma mère dit que c’est bon pour la santé. Comme dessert je mange de la glace ou du gâteau au chocolat.  

VRAAG 8   8.1 Benoem die vlak, hoek en kante van die…

VRAAG 8   8.1 Benoem die vlak, hoek en kante van die 3D voorwerp. Maak seker jy teken eers die prent en benoem dit daarna. Een punt sal toegeken word vir elke korrekte benaming van elk en een punt vir die tekening.   [4] 8.2 Teken ‘n vierkant en trek diagonale lyne op die vierkant. [1]

VRAAG 4 4.1 Kyk na die prent van ‘n vierkant en reghoe…

VRAAG 4 4.1 Kyk na die prent van ‘n vierkant en reghoek. Verduidelik wat die simbool in elke hoek van die vierkant en reghoek beteken. Skryf neer wat dit beteken vir die vierkant en dan wat dit beteken vir die reghoek.     [2] 4.2 Kyk na die prent van ‘n vierkant en reghoek. Verduidelik wat die simbool op elke sy van die vierkant en reghoek beteken.Skryf neer wat dit beteken vir die vierkant en dan wat dit beteken vir die reghoek.     [2] 4.3 Kyk na die prent van ‘n vierkant en reghoek .  Verduidelik wat die simbool “>”  op elke sy van die vierkant en reghoek beteken.Skryf neer wat dit beteken vir die vierkant en dan wat dit beteken vir die reghoek.     [2]

VRAAG 8   8.1 Benoem die vlak, hoek en kante van die…

VRAAG 8   8.1 Benoem die vlak, hoek en kante van die 3D voorwerp. Maak seker jy teken eers die prent en benoem dit daarna. Een punt sal toegeken word vir elke korrekte benaming van elk en een punt vir die tekening.   [4] 8.2 Teken ‘n vierkant en trek diagonale lyne op die vierkant. [1]